#Imagine foto’s

Duisende tieners het die #imagine-jeugfeeste van 1 tot 3 April 2016 by Bredasdorp in die Wes-Kaap, Jeffreysbaai in die Oos-Kaap en Heidelberg in Gauteng bygewoon. Hier volg sommige van die foto-hoogtepunte.