Mzanziwood, land van my drome

Toe ek klein was, moes ek baie hoor dat ons bereid moet wees om te veg en te sterf vir ons land. Ons het gesing: “Ons sal lewe, ons sal sterwe, ons vir jou Suid-Afrika”. Later het ek ontdek mense het hulle lewe gegee vir ’n droom wat eie volksbelang ten koste van ander voor­op … Continue reading Mzanziwood, land van my drome

▸▸▸