Ungerer nou aktuarius

Dr Dewyk Ungerer is deur die Algemene Sinodale Mode­ramen aangewys as aktuarius van die Algemene Sinode. Hy is verkies nadat prof Johan van der Merwe om gesond­heidsredes as aktuarius bedank het. Ungerer het sedert vroeg vanjaar waargeneem as aktuarius in Van der Merwe se plek.