NG BLOUBERGSTRAND

Vakature: Orrelis
Sluitingsdatum: 30 September 2018.

NG Kerk Bloubergstrand verwag aansoeke vir die pos van orrelis.

Verantwoordelikhede:

Begeleiding van twee oggenderedienste met voorafsang, asook spesiale dienste.

Die orrelis is medeverantwoordelik vir die jaarlikse Paassangdiens en Kerssangdiens.

Voorkeur sal gegee word aan orreliste met ten minste vlak 5-kwalifikasies.

Salaris: Die vergoeding sal aan die hand van SAKOV-riglyne aangebied word.

Sluitingsdatum: 30 September 2018.

Rig ’n musiekverwante CV aan:

Elmarie Dercksen: elmarie@ngkbloubergstrand.co.za / 083 276 4944.