NG Hulp en Hoop Gemeenskapskerk Mokopane

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Tweejaar termynkontrakpos: Jeugleraar
Sluitingsdatum: 11 April 2019.

Gemeenteprofiel:
Hulp en Hoop Gemeenskapskerk is ’n plattelandse gemeente en bestaan uit 986 belydende en 346 dooplidmate.Die gemeente het behoefte aan ’n jeugleraar met die fokus op gesinsbediening en jeug.

Vergoeding: R324 000 per jaar.

Aansoeke:
Stuur u CV met drie verwysings per e-pos aan Anita Hurn: admin@ngpottiessuid.org.za

Sluitingsdatum vir aansoeke: 11 April 2019.

Diensaanvaarding: 1 Julie 2019.

Navrae:
Vir meer inligting kontak ds Jacques Erasmus
072 653 9845 of e-pos: ds.jacques.erasmus@gmail.com