---

9 Februarie 2018

---

Artikels

’n Belegging in my medemens

’n Belegging in my medemens

In Ceres se omgewing boer Wilhelm de Kock met beleggings in sy medemens. En hulle pluk, wedersyds, ’n besonder goeie opbrengs van mekaar. Daarbenewens boer hy ook met appels en pere. ANNALISE WIID het op die plaas De Eiken met hom en sy kollegas gaan gesels. 

Lees verder

Reaching out is reaching in

Reaching out is reaching in

Japie Krige is a missionary of the Melville Kruisgemeente to the inner city of Johannesburg. His passion for the gospel and ministry took root in the very small and somewhat insignificant village of Inalegolo in the south-east of Botswana. Rev Erick du Toit asked him a few questions. 

Lees verder

Dit is ’n gesprek tussen dowes

Dit is ’n gesprek tussen dowes

Die gesprek in die NG Kerk oor selfdegeslagverhoudings het ’n gesprek tussen dowes geword, meen dr Henk Gous. In hierdie bydrae soek hy na ’n uitweg. 

Lees verder

---

Nuus

NG Kerk reageer oor hofsaak

NG Kerk reageer oor hofsaak

Die moderatuur van die NG Kerk se Algemene Sinode het ’n verklaring uitgereik oor die hofsaak waarin vier lidmate van die kerk namens ’n groep van 11 die hof nader om die Algemene Sinode van 2016 se besluite oor verhoudinge tussen mense van dieselfde geslag nietig te laat verklaar. 

Lees verder

---

Lees die boek

Trek jou skoene uit voordat jy dié boek lees

GAYGELOWIG 2, OUERS EN LEWENSMAATS VERTEL Samesteller: Marietjie van Loggerenberg Uitgewer: Hugenote Uitgewers, 2017 Aanbeveling deur Immanuel van Tonder

Mense kry baie min geleenthede om ’n kykie te kry in die persoonlike lewe en worstelinge van ander mense, want ons hou groot dele van ons lewe privaat.

Lees verder

---

Gestuur

Dit is nie net nog ’n dieet nie

Dit is nie net nog ’n dieet nie

– Lourens Bosman

Teen hierdie tyd het die meeste mense al hulle nuwejaarsvoorneme van ’n nuwe dieetplan begin en laat staan. Dieetplanne kom en gaan en elke jaar maak mense nuwe beloftes van ’n ander manier van eet wat jou maerder, slimmer, meer energiek en sommer oor die algemeen gesonder sal maak. 

Lees verder

---

Jong stemme

Kerkwees is verhouding bou

– Andrew Viljoen

Ek is die afgelope nege jaar betrokke by jeugbediening en bedien as jeugwerker in die Klein-Karoo. Dit wat ek die afgelope tyd beleef, gesien en ervaar het in die NG Kerk is positief.

Lees verder

---
Gelowig en groen

Gelowig en groen

– Anton Doyer

Welkom terug ná die afgelope feesseisoen waartydens jy hopelik goed gerus en ook ’n gawe ervaring in die natuur gehad het. Vandag begin ons ’n nuwe reis waarvan die mikpunt ’n persoonlike (dieper) betrokkenheid by om­ge­wingsorg is.

Lees verder

---

Briewe

Neem standpunt in – leef volgens morele waardes

Neem standpunt in – leef volgens morele waardes

Gerrie Viljoen van Rustenburg skryf:

Ek is bly oor die rubriek "Onthullings" in die Kerkbode van 1 Desember 2017 deur ds Nelis Janse van Rensburg. Dit is hoog tyd dat die lidmate en leiers van die NG Kerk hulle duidelik uitspreek teen die morele verval in ons land. 

Lees verder

---
---