Wes-kaapland Sinode 2019

Hierdie afdeling is toegewy aan amptelike kommunikasiestukke van die Sinode van Wes-Kaapland. Die inhoud is nie verslaggewing deur die Kerkbode-redaksie nie.

Sinode Wes-Kaap: Dag 4

Dag 4 se verbeeldingsreis Die spiritualiteitsessie gelei deur Ryno Els (Toringkerk) en Marileen Steyn (Saldanha) word geïnspireer deur Handelinge 2:17-18: “So sal dit in die laaste dae wees,” sê God: “Ek sal my Gees uitstort oor alle mense: julle seuns en julle dogters sal as profete optree; julle jongmense sal

▸▸▸

Sinode Wes-Kaap: Dag 3

Opening op dag drie Breda Ludik van die NG Helderberg Gemeente reflekteer oor vanoggend se spiritualiteitsessie gelei deur Theunis Botha (PSD: Predikantebegeleiding) en Marié Britz (Stellenbosch) in ’n Spiritualiteit van Middel C . Lees sy volledige bydrae hier. Nuwe bedeling vir teologiese opleiding Frederick Marais vertel dat God deur die geskiedenis

▸▸▸

Sinode Wes-Kaap: Dag 2

Opening Helené Fouché, predikant by NG Kuilsrivier, bied die spiritualiteitsessie aan: “Mag die kruis ’n teken van genesing en vernuwing wees. Christus is by ons. In die pyn en seer, in ongenaakbaarheid, tussen arrogansie deur, saam met pynlike ervarings en onderdrukking en uitsluiting. In die kruis sien ons Christus wat

▸▸▸

Sinode Wes-Kaap: Dag 1

Aankomsritueel Tydens ’n aangrypende aankomsritueel verwelkom die spiritualiteitspan afgevaardigdes met ’n kersaansteekseremonie, ’n treffende geloofsbelydenis en Sydney Carter se roerende gedig Lord of the Dance: “Dance then wherever you may be, I am the Lord of the Dance, said He. I’ll lead you all, wherever you may be, I will lead you in

▸▸▸