Profiel

Evolusie – dis hoe God ons gemaak het

Hoe bring ’n mens die Christelike geloof en evolusie bymekaar uit? Party mense ▸▸▸

Nico de Klerk se lang reis

Dr Nico de Klerk het onlangs sy doktorsgraad aan die Universiteit van Pretoria ▸▸▸

Christenskap die geloof van vreugde – Moltmann

Die bekende Duitse teoloog Jürgen Moltmann het onlangs na Suid-Afrika teruggekeer nadat hy ▸▸▸

Kruispad-Bybelboer

“Ek is geroep om ’n dominee te wórd, nie om een te wéés ▸▸▸

’n Stilwordplek ‘in Jesus se slipstream’

“Ry dwarsdeur die dorp. Waar die laaste stop grondpad word, hou jy aan ▸▸▸

Bybel-Media wil nader aan gemeentes kom

Ds Leon Venter is sedert begin 2017 aan die stuur van Bybel-Media. Gemeentes, ▸▸▸

Deur die oë van weerloosheid

Dr Charlene van der Walt se woorde, haar teenwoordigheid, skakel ’n lig aan: ▸▸▸

Silvano se oë skitter weer

Nadat hy vroeër predikant was in Witbank en die Strand, het ds André ▸▸▸

Jesus het ’n passie vir randfigure

“As die kerk hierdie blink Nico ruimte kan gee, dan is dit vir ▸▸▸

Totsiens, Pieter Fourie

Einde Desember lê dr Pie­ter Fourie die tuig neer as uitvoerende hoof van Bybel-Media, ▸▸▸

Moeilikheid is Jaco se besigheid

’n Klompie jare gelede was ds Jaco Strydom in baie se oë nog ’n alternatiewe, hiepierige jeugdominee op die rand van die kerk. Deesdae word hy al meer gesien as ’n profeet na wie se stem geluister moet word. Neels Jackson het met hom gesels. Jaco Strydom se geloofstorie begin ▸▸▸

Hoe lank sal Franciskus kan uithou?

Om te sê dat pous Franciskus I en die Rooms-Katolieke kurie – dié ▸▸▸

Nicole gee die genade nou aan

Op 23 is Nicole Robarts ’n spreker, skrywer en lewensafrigter. Dis die manier ▸▸▸

Kobus Myburgh is opgewonde oor domineewees

Dr Kobus Myburgh het op 1 Julie 2016 begin as hoof van die NG ▸▸▸

By Coram Deo word mense se stories verander

Die afgelope jaar of wat het Coram Deo van Pretoria af na verskillende ander plekke in Suid-Afrika uitgebrei. Neels Jackson het hieroor gaan gesels met dr André Botha. “Hou op hardloop. Dupliseer jouself.” Hierdie woorde van ’n besorgde lidmaat het ’n baken geword in die bedie­ning van dr André Botha, ▸▸▸