Foto’s

Oos-Kaapse sinode in foto’s

Ds Jasper Louw, nuwe moderator van die Oos-Kaapse sinode (regs), by sy voorganger, dr Chris van Wyk. Louw is predikant van die gemeente Loerie. Hy was voorheen, as predikant van die gemeente Suikerbos in die Vaaldriehoek, ook moderator van die NG Kerk in Wes-Transvaal.

▸▸▸

Orlando – ’n fotobeeld

Op Saterdag 11 Junie het Suid-Afrika se kerke saam met die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging en die June 16 Foundation ʼn versoeningsaamtrek in die Orlando-stadion in Soweto gehou. In die volgende foto’s word iets van die dag se verhaal vertel.

▸▸▸

#Imagine foto’s

Duisende tieners het die #imagine-jeugfeeste van 1 tot 3 April 2016 by Bredasdorp

▸▸▸