Sinodenuus

Moderator verduidelik 2016-besluit

“Gemeentes moet steeds met liefde omgaan en hulle eie oordeel, soos die Gees hulle lei, gebruik.” Só sê ds Nelis Janse van Rensburg, moderator van die Algemene Sinode van die NG Kerk, as deel van ’n verduideliking van die besluit wat tydens die Buitengewone Algemene Sinode 2016 oor selfdegeslagverbintenisse geneem is. ▸▸▸

Só het die sinode besluit

Die volledige besluit van die buitengewone Algemene sinode van die NG Kerk oor ▸▸▸

Pastorale brief na Algemene Sinode

Dr Gustav Claassen, algemene sekretaris van die NG Kerk, het na afloop van ▸▸▸

Só verloop die sinode

By die Buitengewone Algemene Sinode het daar oor vier dae ’n proses plaasgevind ▸▸▸

‘Ons is nie welkom nie’

Gay lidmate voel nie meer welkom in die NG Kerk nie. Dit was die duidelike boodskap van ’n groep gays wat die buitengewone Algemene Sinode van die NG Kerk bygewoon het, nadat die sinode besluite geneem het wat in belangrike opsigte lynreg verskil met dié van 2015. Gay lidmate wat ▸▸▸

NG Kerk sê nee vir gay-verhoudings

Die NG Kerk se buitengewone Algemene Sinode het hard en duidelik nee gesê ▸▸▸

Powerpoint-aanbiedings van sinode nou beskikbaar

Bybel-Media stel die Powerpoint-aanbiedings en video’s, wat tydens die Buitengewone Algemene Sinode 2016 ▸▸▸

‘Ons besluit oor meer as selfdegeslag-verhoudings’

“Ek het gisteraand sleg geslaap, vriende. Ek het die hele nag gebid,” het ▸▸▸

Hennie se Ma wil nie praat nie

Ek wil nie met jou waag nie – hoeveel sal jy verstaan? Jou mis-tas van my waarheid sal onhoudbaar seer kan slaan. Maar ek wens nog steeds ek kan my hart-ek voor jou wees … Ek wens ons kan mekaar se fynskrif lees. Dié lirieke uit ’n lied wat ek ▸▸▸

“Veelvoudige menings in die kerk”

Ds Nelis Janse van Rensburg, moderator van die NG Kerk, sê mense met veelvoudige menings kan saam ’n pad loop. Trouens, dit is hoe dit sedert die vroegste tye in die kerk gebeur. Hy sê verder dat gelowiges soms die waarheid vind in die spanningsveld tussen verskillende menings. Volg hierdie ▸▸▸

Dankie, oom Japie

Ds Japie du Plessis luister terwyl ds Nelis Janse van Rensburg hom bedank vir sy omvangryke rol in die kerk. Du Plessis, wat in 1962 die eerste Algemene Sinode as waarnemer bygewoon het, woon nou sy heel laaste Algemene Sinode by. ▸▸▸

‘Klomp dominees’ sorg vir musiek

“Ons het ʼn klomp dominees wat ons hier voor begelei. Dis lekker,” het ▸▸▸

Gemeentes, hoe lyk jul missionale stroom?

“Ons wil vandag fokus op die roeping van die kerk.” Met dié woorde ▸▸▸

“’n Uitkoms wat van diep onderskeiding getuig”

Ds Nelis Janse van Rensburg, moderator van die Algemene Sinode van die NG Kerk, sê die sinode het op die tweede dag van die Buitengewone Algemene Sinode ’n diepgaande gesprek van hoë kwaliteit gehad. Hy sê verder dat daar goeie voorstelle op die tafel is wat die sinode verskeie opsies gee. Die ▸▸▸

Almal drink uit dieselfde stroom

Die tegniese en teologiese gesprekke wat by ’n sinode soos hierdie plaasvind, is ▸▸▸

Skrifgesag: die verskille is klein

Afgevaardigdes na die Algemene Sinode het ontdek dat daar baie minder verskille tussen ▸▸▸