Streeknuus

Kiek jou kerkgebou

Watter pragtige gebou staan spierwit en loer vanuit dié boomryke omgewing? So lyk

▸▸▸

Ry fiets vir sending

Sowat 15 fietsryers van die NG gemeente Calvinia het vanjaar weer 240 km afgelê vir sendingwerk. Dié keer spesifiek vir Makhathini in KwaZulu-Natal. Vanjaar was die 18de keer wat Fietstrap vir Sending plaasgevind het, het Noel Viljoen, wat deel vorm van die getuieniskommissie van die gemeente, gesê. Die roete het

▸▸▸

Imagine 2019 steek meer grense oor

Ds Christo Nel, feeskoördineerder by die Nampo-byeenkoms, sê daar is nóg meer grense

▸▸▸

Gesondheid op dié wat help in droogte

Voerskenkers, individue, gemeentes en ringe is onlangs tydens ’n spesiale ete vir hulle

▸▸▸

Porterville se jong vroue bid saam

Jong vroue van Porterville het op Wêreldbiddag vir vroue (1 Maart) om tafels

▸▸▸

Stil word en luister

Op Philippolis en elders in die Vry­staat word binnekort retraites en werks­winkels met

▸▸▸

Troukoors op Malelane

Talle getroude lidmate van die NG gemeente Malelane het in Februarie na Valentynsdag

▸▸▸

Soebatsfontein vra mooi vir nuwe kerkklok

Ray Castelyn van NG Gem Strand-Noord skryf: Dié lidmaat van Strand-Noord besit die

▸▸▸

Wat gebeur as die kerk se dak inval?

DS JOHAN KOEN, leraar by NG gemeente Burgersfort het die volgende getuienis met

▸▸▸

Gemeenskap skrum saam vir ontwikkeling in die Koue Bokkeveld

“Sport het die mag om die wêreld te verander.” Hierdie aanhaling van Nelson Mandela som die aanslag van sport-vir-ontwikkelingsprojekte reg oor die wêreld op wat onder die Laureus Sport for Good-vaandel hulself beywer om gemeenskappe saam te snoer en sosiale kohesie te bevorder. In die hartjie van die Koue Bokkeveld,

▸▸▸

Jong CLF-ambassadeur dryf Bybelprojek

AMANZIMTOTI. Christelike Lektuurfonds (CLF) het onlangs ’n passievolle 13-jarige as hulle Bybel-ambassadeur aangestel

▸▸▸

Droogte én danksegging

CALVINIA. Om presies 06:30 op die eerste dag van 2019 het ’n groepie gelowiges op ’n plaas sowat 40 km buite Calvinia in die Noord-Kaap saamgetrek vir veldkerk. Hierdie tradisie is 121 jaar oud, vertel Adriaan van Wyk, die boer op wie se plaas die byeenkoms gehou word en waar

▸▸▸

Baai laat vaar eerstejaarskampe

PORT ELIZABETH. Eerstejaarstudente van die Baai kan vanjaar hulle kamptoerusting by die huis los en eerder aktiwiteite kom bywoon. So sê ds Rethie van Niekerk, leraar by die Somerstrand Gemeente in Port Elizabeth, oor hulle twee-weke-lange verwelkomingsprogram vir nuwe studente wat in Februarie plaasvind. Aktiwiteite sluit ’n vegan-vriendelike braai, ’n

▸▸▸

Saam afhanklik, saam gelowig

SOWETO. Meer as 100 000 mense van 33 kerke en geloofsgroepe het in same­werking met die Motsepe-stigting op 25 November 2018 van oral oor die land saamgekom in die ENB-stadion in Johannesburg om te bid vir ons land, skryf ds Dirkie van der Spuy, waar­ne­mende voorsitter van die NG Kerk

▸▸▸