Groei het nie ’n ouderdomsperk nie

Groei is ’n groot woord as ’n mens nog leer om te lees – ’n hele vyf letters! Groei is ook ’n groot woord in gemeenskappe en verhoudings – dit spruit stil-stil uit vormende verbintenisse en dra verrassende vrug. Dít ondervind die kinders sowel as die afgetrede grootmense van Hoekwil se leesprojek weekliks. ANNALISE WIID … Lees meer Groei het nie ’n ouderdomsperk nie