Die reënboog

Vroeg in die 1990’s het aartsbiskop Desmond Tutu die term “reënboognasie” gemunt. Daarmee wou hy sê dat die mense van verskillende kleure hier aan die suidpunt van Afrika een nasie kan vorm. Die reënboog is ’n simbool wat baie vroeg in die Bybel voorkom. In Genesis 9, na afloop van die sondvloed, sluit God ’n … Lees meer Die reënboog