Nico se pelgrimstog wil entrepreneurs kweek

Vroegoggend op 18 Julie (Mandela-dag), het Nico de Klerk by die Madibastandbeeld voor die Uniegebou op sy “Long Walk” vertrek. Die plan is om 130 dae lank te stap en 2 750 km, 100 gemeenskappe en 200 werkwinkels later, op 24 November (Suid-Afrika-dag) by die Parlement in Kaapstad te eindig. Nico, ’n NG dominee wat … Lees meer Nico se pelgrimstog wil entrepreneurs kweek