Die Bybel – wat is kern- en wat is randsake?
In hierdie aflewering van die Algemene Taakspan vir Leer en Aktuele Sake se reeks oor die NG Kerk se vertolking van die Skrif, kyk DR PIETER VAN DER WALT, in oorleg met die taakspan se lede, na die “skopus” (of kern) en “periferie” (of randsake) van die Skrif. Die Bybel is aan ons gegee “om … Lees meer Die Bybel – wat is kern- en wat is randsake?
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit