Laai af: Nuttige kwartaalplan vir gemeentes

Jy kan nou ons nuttige nuwe kwartaalplan vir gemeentes aflaai. Dis gratis en die dokument sal jou tyd spaar, sê dr Nico Simpson, hoof van publikasies by Bybel-Media. 

Jy kry leesrooster-tekste, volop wenke, musiekvoorstelle en uitdeelstukke asook plek vir notas.

Klik hier om die GRATIS Kwartaalplan af te laai (63MB). 

Gebruik dit elektronies of druk dit uit vir gebruik in die kerkkantoor.