‘Geroep om te dien’

Hoe voel die maatskaplike werkers van môre oor die probleme van vandag? Wat motiveer hulle en speel geloof ’n rol in hulle loopbaankeuse? Kerkbode het met sewe studente aan Hugenote Kollege op Wellington gesels waar hulle besig is met ’n Baccalaureus in Maatskaplike werk. Zaneta Erasmus “Ek het ’n groot passie vir kin­­ders, vroue en … Lees meer ‘Geroep om te dien’