Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Elders gesien: Sinode se nuwe podsending wil boei oor wye reeks onderwerpe


Die kommunikasiespan van die Sinode van Wes-Kaapland het ’n lys onderwerpe bekendgestel waarmee hulle ’n nuwe weeklikse podsending van stapel stuur.

Waarna kan jy uitsien?

  • Alzheimer’s: Help ek reg of speel ek saam?
  • Openbaring: Moet ek feesvier of naels kou?
  • Die waarde van ’n brugleraar vir ’n gemeente.
  • Hoe help ek ’n familielid/vriend wat kanker het?
  • Verkiesing 2024: Hoe trek mense van die Kruis hul kruisies?
  • Ministry of presence.

VrydagNuus berig: “Volg ons podcast op jou gunsteling podcast-platform, soos Apple Podcasts, Spotify en YouTube. Stuur gerus jou voorstelle ten opsigte van onderwerpe aan inhoud@kaapkerk.co.za.”

Waar luister ek? Kliek https://iono.fm/e/1380705

Vriende van Kerkbode

Ons benodig jou ondersteuning om ons digitale reikwydte te vergroot deur woord, video en die Kerkbode-podsending…

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…

Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top