Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2024

Elders gesien: ‘Ek droom van … ’n kerkgemeenskap wat regtig na mekaar luister’ – nuwe moderator VGK Kaapstreekgesels met Kaapkerk


Ds Hendry Tromp van die VGK-gemeente Gelvandale in Gqeberha, Oos-Kaap is in Oktober as die nuwe moderator van die VGK: Kaapstreek Sinode verkies. Ronelda Visser van Kaapkerk het onlangs met hom gesels oor sy visie vir sy vierjaar-termyn en die uitdagings wat ons kerk in die gesig staar.

Lees ook: ‘Relationships require sacrifice’ – Five questions to rev Hendry Tromp, new moderator of URCSA Cape Synod


Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.