Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2024

Ds Rudi Swanepoel, mede-aanbieder van die Ons vir Jou-vlog. Skakels hieronder.

Elders gehoor: Podsending oor bediening en uitbranding + Wydlopende ‘Vlog’ oor als van die Bybel tot kantkies in konflik


In dié podsending uit die groeiende aanbod van luisterstof by KAAPKERK se podsending-afdeling, gesels ds. Melanie Thirion oor haar ervaring met uitbranding in die bediening en dr. Siegfried Louw help luisteraars hierna kyk deur die bril van spiritualiteit. Dr. George Roux. ‘n sielkundige met ‘n passie vir pastorale sorg en terapie, neem ook deel. Hy reflekteer in hierdie episode op die dieper dinamika van uitbranding en selfsorg, verduidelik die aanbieder, DJ Muller.

Nog luisterstof is dié Vlog (video + blog) Ons vir jou, aangebied deur leraars Rudi  Swanepoel en Ivor  oor die Bybel. Ons vir Jou: Rudi Swanepoel en Ivor Swartz gesels oor kerksake, geloofstories, menswees en hoop.

 


Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top

Ondersteun Kerkbode se joernalistieke projek

Ons redaksionele invalshoek is “Meer lig as hitte”. Ons hou jou op hoogte van kerknuus en bied ’n platform vir verhelderende lesersdeelname.
Teken in op ons weeklikse elektroniese nuusbrief of ondersteun ons werk vir so min as R20 per maand

Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.

LUISTER - Kerkbode se weeklikse podsendings.