Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2024

Elders gesien: Pastorale brief ná die vierde vergadering van die Algemene Sinode Moderamen


“Ons eerste taak ná Oktober 2023 was om oor daardie 18e sinodesitting van ons kerkverband te reflekteer; die logistieke reëlings en agenda weer in oënskou te neem; die verloop van die vergadering te bespreek; ons te herinner aan die geestelike belewenis wat dit was; die uitkomste daarvan duidelik uit te klaar en aanbevelings ter voorbereiding vir die volgende Algemene Sinode in 2027 DV te maak,” skryf ds Jan Lubbe in die pastorale brief aan gemeentes wat volledig onderaan hierdie berig gepubliseer word. 

“Ons is oortuig dat God ons daardie week in Oktober met sy teenwoordigheid begenadig en geseën het, en ’n roeping op ons harte gelê het.”

Die Algemene Sinode Moderamen (ASM) word saamgestel uit vyf verkose verteenwoordigers uit elk van die tien sinodes van die NG Kerke in Suider-Afrika (50 lede dus), en ook bygestaan deur sewe adviserende lede uit taakspanne van die Algemene Sinode (AS 2023).

Pastorale Brief ná die 4e ASM-vergadering.docx
No data was found

Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.