Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2024

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 07 Februarie 2025)


BEROEP

Ds J-H (Jan) Bronkhorst van De Rust na Bethanie; prop J (Jaco) Smit deeltyds van Pretoria-Oos na Houtbaai; ds EH (Egbert) Steyn van Wolseley (brugleraar) na Kuilsrivier.

AANVAAR

Prop A (Andene) Cilliers na Bellville-Riebeeck; ds H (Hanli) Grové van Greyton na Mosselbaai-Suid; ds EH (Egbert) Steyn van Wolseley (brugleraar) na Kuilsrivier; prop J (Jaco) Smit deeltyds van Pretoria-Oos na Houtbaai.

WES-KAAPLAND

AANVAAR

Ds Hanli Grové van Greyton het die beroep na die NG Gemeente Mosselbaai-Suid aanvaar. Sy word op Sondag 6 April bevestig. (André Kritzinger, leraar: NG Gemeente Mosselbaai-Suid, 04.02.2025).

Houtbaai Gemeente het prop Jaco Smit van Ooskerk in Pretoria beroep tot leraar in ’n permanente deeltydse pos. Hy het die beroep aanvaar. (Colitha van Rensburg, skriba: NG Kerk Houtbaai, 04.02.2025).

BEVESTIGING

Ds Egbert Steyn van Wolseley is op 2 Februarie 2025 by die NG Kerk Kuilsrivier bevestig deur dr WJ Cilliers. (Franselene Krause, skriba: NG Kerk Kuilsrivier, 04.02.2025).

Dit is vir die kerkraad van die NG Gemeente Bellville-Riebeeck aangenaam om Kerkbode in te lig dat proponent Andene Cilliers, op 2 Februarie 2025, as deeltydse predikant van die gemeente in ’n vastetermynpos van drie jaar, bevestig is. Ds Martin Steyn, die voltydse predikant in diens van die gemeente, het die bevestiging hanteer. (JP Strauss, voorsitter: Kerkraad NG Gemeente Bellville-Riebeeck, 04.02.2025).

NAMIBIË

BEROEP

Dominee Jan-Hendrik Bronkhorst is beroep van De Rust na die NG Gemeente Bethanie. (Minette Viviers, skriba: NG Kerk Bethanie, 04.02.2025).

Vriende van Kerkbode

Ons benodig jou ondersteuning om ons digitale reikwydte te vergroot deur woord, video en die Kerkbode-podsending…

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…

Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.