Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Sê jou sê: (Hoe) bly jy op die hoogte en watter nuusbronne vertrou jy?

Tradisionele nuusmedia sukkel om met lesers te “connect” (bande te behou en versterk), volgens nuwe navorsing deur die nuusagentskap Reuters. Byna ’n derde van deelnemers aan ’n peiling wat deel vorm van die jaarlikse Reuters Digital News Report verkies om weekliks via sosialemediaplatforms soos Facebook en YouTube eerder as direk via tradisionele nuusmedia op die hoogte van sake te bly. Die Reutersverslag wys hoe gefragmenteerd en kompleks die kommunikasie van nuusgebeure geword het en dek belangrike tendense soos nuusvermyding, geloofwaardigheid van nuusbronne en die impak van kunsmatige intelligensie op nuusverpakking. Kerkbode wil hoor hoe jy veral die betroubaarheid van die media beleef en watter tendense jy in jou eie mediagebruik waarneem.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Versprei God se Woord
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top