NG GEMEENTE KIMBERLEY-HARMONIE

VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR (VAKATURE B) Kimberley-Harmonie het ’n vakature vir ’n dinamiese voltydse leraar (Vakature B) met die fokus op die jeug en jong lidmate. SLUITINGSDATUM: 15 Julie 2022. DATUM…

NG GEMEENTE KIMBERLEY-HARMONIE

VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR (VAKATURE A) Kimberley-Harmonie het ’n vakature vir ’n dinamiese voltydse leraar (Vakature A) met die vermoë om deur sy voorbeeld en toewyding die gemeente te lei. SLUITINGSDATUM:…

Teologiese Opleiding: Só maak mens voorts met navrae

Meer direkte navrae, minder “verdagmaking” via sosiale media. Dis een van die doelwitte van die Algemene Kuratorium (AK) wat blyk uit ’n verslag wat by die onlangse sitting van die…

Kerkspieël: Neem deel en word gehoor

Elke vier jaar vul honderde gemeentes die Kerkspieël-opname in. Dit is nou weer sulke tyd. Kerkspieël is die grootste opname wat in die NG Kerk gedoen word en verskaf belangrike…

Waarde van enneagram vir geestelike reis

Jannie Pelser van Krugersdorp skryf: Vergun my ’n paar gedagtes te wissel oor die merkwaardige potensiaal van die enneagram. Ek het met die enneagram te doen gekry terwyl ek die…

Drie wenke vir vreemdelinge (en brugleraars)

Ons lewe in ’n wêreld waar ons die mure om ons al hoe hoër bou, trek na sekuriteitskomplekse met hekwagte en vingerafdrukskandeerders, en nie oogkontak wil maak met die ou…

Kruis of koninkryk?

In ’n onlangse artikel bespreek die Amerikaanse teoloog Benjamin Burkholder die belangrike debat oor wat die doel van Jesus se lewe en dood was. Sommige uitleggers beklemtoon dat Jesus se…

Tyd vir Algemene Sinode om ‘af te tree’?

Dr Dawie Botes van NG Kerk Welkom-Wes skryf: Dit is ’n groot mylpaal vir die Algemene Sinode om 60 jaar oud te word. Maar hoe oordeel die nuwe wêreld, waar…

Nooi ander om navolgers van Christus te word

Leon Westhof van Pretoria skryf: Ek verwys na Nelus Niemandt se artikel in Kerkbode van 13 Mei 2022 oor evangelisasie. Dat daar kontekstuele skuiwe gekom het en dat dit die…

Promosie: Mentoring en Afrigting, Persoonlike Meesterskap en Emosionele Intelligensie vir Sosiale Besigheid

Hierdie kursus ontwikkel Emosionele Intelligensie (EI) en kombineer Ei met mentorskap en afrigting. EI en mentor-skap en afrigting lei tot verbeterde persoonlike meesterskap en organisasieprestasie. Lees hieronder of Kliek vir…

Sandile Mnisi beweeg oor die grense van mense

“Ons bly in ’n baie mooi land en die diversiteit maak dit nóg mooier!” sê Sandile Mnisi wat onlangs gelegitimeer is. Hy het teologie studeer by Tuks en preek die…

DANA SNYMAN: Om aan geestelike wonde te werk, is nooit te laat nie

Hennie is toe weg. Die vrou wat sy huis skoonmaak, het Saterdagoggend op hom afgekom waar hy in die gang lê. Hy het ’n paar dae daar gelê. Stof is…

BOEKBESPREKING: Gayverbintenisse – uitweg uit die vasgelooptheid

Ek en dr Talbot Sadler het ’n stuk of twee dekades gelede in ’n stormagtige tyd in die NG Kerk (soos dit nou weer is) saam in die moderatuur van…

Woord én video oor boustene vir Bybelse hermeneutiek

Hermeneutics and social transformation – A selection of the essays of Bernard C Lategan Redakteurs: Dirk J Smit en Len Hansen Uitgewer: SUN Media, 2015 Resensent: Nina Müller van Velden…

Geloof bring wêrelde bymekaar

Waarom glo ons? deur Braam Hanekom Uitgewer: Sentrum vir Publieke Getuienis, 2022. Resensent: Lizette Viviers Wanneer Braam Hanekom aan die woord is, sit ek regop en luister. Hy het ’n…

Wyse raad om boelies se tande stomp te maak

Bully-proof kids deur Stella O’Malley Uitgewer: Swift Press, 2022 Resensent: Ghisnene Müller “Elke dag is daar kinders wat pouses in die toilet deurbring; ander spandeer die hele dag in die…

Medisyne vir die kerk na Covid-19: Pinkster!

Dit wil lyk asof die ergste van die Covid-19-pandemie agter die rug is. Die gevolge daarvan gaan egter nog lank bly spook – ook in die kerk. Die bekende joernalis…

NG UNIVERSITEITSOORD

VAKATURE – STUDENTELERAAR Sluitingsdatum vir aansoeke: Vrydag 15 Julie 2022. Gemeenteprofiel Universiteitsoord is ’n gemeente wat bely dat God mense liefhet en dat die Here alle mense in liefde en…

‘Ateïstiese standpunt’ klink só

Johan van Noordwes skryf: Ek vind in gesprekke en leesstof al hoe meer mense wat hulle beroep op die wetenskap om hulle siening oor veral die selfdegeslagkwessie binne die kerk…

Pinkster: Pelgrims genooi vir staptog langs Tuinroete

Enigeen is welkom op die Pelgrims-Pinksterstap, so 100 km oor ses dae vanaf Avontuur op die Prins Alfredpas tot by Herold gedurende 29 Mei tot 2 Junie. Dié idee is…