Missionaliteit: Hoe maak en preek gemeentes wat grense oorsteek?

Gemeentes se kern-stryd is om God se veranderingsagent in die samelewing te wees, vertel prof Malan Nel aan Le Roux Schoeman. Prof Malan Nel sit onlangs in ’n studeerkamer aan…

Ladysmith: ‘Daai gevoel van medemenslikheid is baie, baie sterk’

Die mense van Ladysmith in KwaZulu-Natal kén van saamstaan in krisistye. Dít het hy gesien met die onluste in Julie laasjaar en nou weer toe die onlangse oorstroming van die…

Dana Snyman | Langs die spoorlyn met ‘n treinbekruiper

Oom Japie kyk vir die soveelste keer op sy horlosie. “Kom, ons moet gaan,” sê hy en tel sy kameratjie van die tafel af op. “Die Rovos Rail moet nou…

Jaco Strydom gesels met Erick du Toit oor dominee-wees in Skotland

“Ek’s altyd keen vir ’n avontuur!” sê Erick du Toit toe ek hom uitvra oor sy besluit om ’n dominee te wees in Skotland. Van die grootste hoogtepunte in sy…

Dít is hoe ek liedere van nou af gaan kies

Ek was reeds meer as ’n jaar lank in die Sondagskool, toe ds Basson ons almal een oggend gelei het met Psalms en Gesange voor ons na ons klasse sou…

‘Ons besit nie die Waarheid nie … Ons behoort daaraan’

Dr Louis van der Riet trek die lyn tussen waarheid en sosiale geregtigheid en herinner dat die Waarheid eerder vir ons besit, as omgekeerd, skryf Marileen Steyn. Ek onthou nie…

NG GEMEENTE ALIWAL-NOORD: Vakature: Voltydse medeleraar

NG GEMEENTE ALIWAL-NOORD Vakature: Voltydse medeleraar Sluitingsdatum: 28 Februarie 2022 Ons nooi hiermee graag gelegitimeerde predikante in die NG Kerk om aansoek te doen vir die permanente pos van voltydse…

PSD Noord-Kaapland: Voltydse Predikantspos

PSD NOORD-KAAPLAND VAKATURE: VOLTYDSE PREDIKANTSPOS “Saam luister ons na die Woord van die Here en loop só saam op die pad dat ons ons roeping ontdek en mekaar moed en…

Organies-historiese proses van Skrifuitleg

Albin Bowler van Bellville skryf: Sogenaamde behoudendes en/of dolerendes ignoreer verskeie aspekte van die hermeneutiese proses om die Bybelse boodskap te vertolk vir die moderne mens. Daar is dele wat…

Amptelike nuus, Januarie 2022

Hierdie kennisgewings is op 18 Jan 2022 opdateer. Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK  AANVAAR: Ds JA Odendaal van Waterberg na Warmbad-Wes WES-KAAP BEVESTIGING Dr Jakobus…

NG Gemeente Sederpark (Lichtenburg)

NG Gemeente Sederpark (Lichtenburg) VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR Aansoeke word ingewag vir ’n leraarspos by bogenoemde gemeente. Al die aansoeke word biddend in afhanklikheid van God ingewag. Gemeenteprofiel: Sederpark is ’n…

Sluimerende dood onder die Kersliggies

Dit is weer Oukersaand in die Kaap. Die stad, met al sy vrolike Kersliggies, is in ’n feestelike stemming. Op die agtste verdieping van ’n woonstelblok in Seepunt is ’n…

Na ’n erediens: Só klink die grootste kompliment

Wat is die grootste kompliment wat ’n musiekleier, orrelis of liturg wat ’n erediens gelei het na afloop daarvan kan kry? Sjoe, ek het daardie preek vanoggend vreeslik baie geniet?…

‘Skepper stuur ons nie met leë hande’

David Magerman van Komaggas skryf: “In my leeftyd het ek my aan Afrikane se stryd gewy. Ek het my nie net teen wit oorheersing nie, maar ook teen swart oorheersing…

NG GEMEENTE CALVINIA | Vakature: Aflosleraar

Sluitingsdatum: 31 Januarie 2022 om 12:00. Vakature: Aflosleraar Die gemeente het ’n vakature vir ’n aflosleraar vir die tydperk 1 Maart 2022 tot 31 Augustus 2022. Calvinia is geleë in…

Boeke vir grootmense se leesgenot

O, die heerlikheid van die liefde! Onder die vlerke van jou liefde deur Cas Vos Uitgewer: Naledi, 2021 Resensent: Willem Wiid Hierdie bundel bevat ’n vertaling van Hooglied vanuit Hebreeus…

Desmond Tutu (90): Gelag, gehuil, liefde betoon

Desmond Tutu is as ’n morele reus en ’n vegter vir vrede beskryf na die 90-jarige emeritus-aartsbiskop, wat reeds meer as ’n dekade gelede “uit die openbare lewe getree het”,…

Stille Nag: Elvis het dit ook gesing … En Frank Sinatra. En Taylor Swift. En Gé Korsten. En Rina Hugo

Waar en wanneer ek die lied “Stille Nag” vir die eerste keer gehoor het, weet ek nie. Ek moes baie jonk gewees het, moontlik nog ’n baba. Miskien het ek…

Geloofsleiers ook bekommerd oor Shell se Ooskus-planne … én oor Koeberg

SAFCEI, die multi-geloofsomgewingsaktivismegroep waarvan die NG Kerk ’n lid is, het sterk standpunt ingeneem teen die planne wat die fossielenergiereus Shell het om met seismiese opnames na gas- en oliereserwes…

Wye hartseer oor jong vroue-dominee (30) se dood

Die hartseer is groot oor ds Maryke van Niekerk. Die Hantam-gemeente Calvinia het ’n sagte mens-mens dominee verloor en die NG Kerk ’n “top-dominee”. Op ’n sonnige Saterdagmiddag, ’n week…