Jaco Strydom gesels met Erick du Toit oor dominee-wees in Skotland

“Ek’s altyd keen vir ’n avontuur!” sê Erick du Toit toe ek hom uitvra oor sy besluit om ’n dominee te wees in Skotland. Van die grootste hoogtepunte in sy…

Amos sal vir jou uitnooi en tuis laat voel | Jaco Strydom gesels met Amos Petersen

“As jy vir vlugtelinge uit Afrika in Malta sou vra, nou waarom kom jy Europa toe, sê hulle presies dieselfde as wat iemand sê as jy vra, waarom kom swot…

Chris de Vries se diverse studentegemeente in die Vrystaat

Chris de Vries se gunstelingverhaal gaan oor ’n boer in een van die mees afgeleë plekke in Australië. Toe iemand hom uitvra oor al die uitdagings van draadheinings, veral die…

Waldemar glo aan ‘present’ wees en die lewe ‘bite-size’ hanteer

“Ek dink nie ’n preek het my al ooit so ’n diep belewenis van die mooiheid en die skoonheid en van die waarde van lewe gegee nie,” vertel Waldemar. Dit…