Amptelike nuus, 12 Junie 2020

NG KERK BEROEP: Prop Tom Smith na Fontainebleau Gemeenskapskerk as diensleraar met opdrag Prediking en Geloofsbegeleiding; prop Schalk van Heerden na Fontainebleau Gemeenskapskerk met opdrag Gemeenskapsbediening/Diakonaat. OOS-KAAP emeritaat Ds Pieter…

Plaaslike pelgrimstog is gulde geleentheid vir binnewerk, meen stap-fundi

Kerkbode gesels met die skrywer en reisjoernalis Erns Grundling Aanhangers van jou skryfwerk en televisiereekse sal bly wees om te hoor dat jy en jou kameraspan bedrywig was tydens grendeltyd…