Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Author name: Kerkbode

Kerkbode se Kersfonds sê baie dankie!

Kerkbode gee graag erkenning aan almal wat bydra tot sy Kersfonds. In die tydperk van 23 Februarie 2015 tot 6 Januarie 2016 is daar bydraes ontvang van die NG Kerk in Suid-Afrika (die Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland) en die NG gemeentes Grabouw, Bellville- Vallei, Eendekuil, Nuwerus, Parow-Noord, Colesberg, Middelburg-Karoo, Vredendal-Wes, Fransch­hoek, Plum­stead, Ottosdal-Suid, Vishoek, Piet Retief, […]

Kerkbode se Kersfonds sê baie dankie! Lees verder

Nuus

Jesus is die norm

Rassisme en seksisme is wel moderne terme, maar nie hul onderliggende gedagtegang nie. In Kolossense 3:11 verwys Paulus na die ingesteldheid om mense in twee groepe – “ons” en “hulle” – te kategoriseer. In sy wêreld was iemand ’n Griek of ’n Jood, besny of nie besny, slaaf of vry, met vrygebore Joodse mans wat

Jesus is die norm Lees verder

Verstaan die Bybel

Terug na die toekoms!

Op 31 Oktober 2017 vind die vyfhonderdjarige herdenking van die Reformasie plaas. Volgens oorlewering het Martin Luther op 31 Oktober 1517 sy 95 stellinge teen die kerkdeur van Wittenberg vasgespyker. Alhoewel dit ’n uitnodiging tot gesprek was, word dit allerweë beskou as die begin van ’n reeks gebeure wat op ’n breuk met die Katolieke

Terug na die toekoms! Lees verder

Reformasie 500

Laat ons tog nie in 2016 gevries bly nie

In 2014 het die rolprent Frozen menige kinders, selfs volwassenes, in vervoe­ring gehad. Prinsesse Anna en Elsa moes by vele verjaarsdagpartytjies gaan inloer. Die sprokiesagtige idee van Frozen hang steeds vandag in die lug. Maar in 2015 het die idee van frozen ’n totaal nuwe werklikheid binne die NG Kerk geword. Einde 2015 word die

Laat ons tog nie in 2016 gevries bly nie Lees verder

Nuwe stemme
Veters
Vincent hurk om Wilton se skoenveters vir hom vas te maak. Wilton het eendag in hierdie einste park ’n beroerte gekry. Vincent het presies op daardie oomblik daar verbygery, dit gesien, hom hospitaal toe geneem en so sy lewe gered.

’n Swartskaap word ’n herder wat genade aangee

Hy wag vir my voor Robertson-Oos se NG kerk. Leun, arms oor sy bors gekruis, teen sy wit Datsun-bakkie met die Doulos Trust se embleem op die deur. Rustig. “Ons gesels sommer eers hierbinne,” nooi hy, en in ’n klein Sondagskoollokaal vertel hy vir my sy aangrypende verhaal van sorgsaamheid. Vincent is nou 48. Hy

’n Swartskaap word ’n herder wat genade aangee Lees verder

Artikels
Wat is die Bybelse argument vir of teen die erkenning van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? André Bartlett se standpunt.

Wat sê die Bybel? | ‘Liefde is die norm vir gay-verhoudings’

Wat is die oorkoepelende argument vanuit die Bybel vir of teen die erkennings van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? Dít is die vraag waarmee Kerkbode se gay-debat afskop. Twee deelnemers met verskillende perspektiewe op die saak stel hulle standpunte.  Hieronder stel André Bartlett sy standpunt. Lees ook wat sê Piet Otto in Die Bybel

Wat sê die Bybel? | ‘Liefde is die norm vir gay-verhoudings’ Lees verder

Artikels Die gay-debat Rubrieke

Kort briewe

Marie van Nierop skryf: Kan iemand asseblief aan my verduidelik hoekom (gelowige) gay mense uitgelig word bo die baie  sondes wat in die Bybel genoem word? Wat maak dinge soos gierigheid, dronkenskap en egbreuk minder verkeerd en meer aanvaarbaar? Wat van dinge soos kinderverkragting, vrouemishandeling, pornografiemakery – veragtelike dinge waaroor nie ’n woord pertinent in

Kort briewe Lees verder

Briewe Die gay-debat

Tannie Lenie Moller

Ds Sam Heine van Kinross skryf: Die “kwaai” leierdiaken van die NG gemeente Kinross, Lenie Moller. Die statige tannie met haar Mercedes en netjiese hare kon baie formeel voorkom. Klokslag Sondagmôre agtuur het sy voor die konsistorie gestop. Die klik-klak van haar hakskoentjies het die trappe met grasie bestyg. “Môre, Dominee.” “Môre, tannie Lenie, hoe

Tannie Lenie Moller Lees verder

Briewe

De Gruchy skryf ‘persoonlike teologie’ soos min ander

I HAVE COME A LONG WAY Deur John W de Gruchy Uitgegee deur Lux Verbi, 2014 Resensie deur Laurie Gaum John de Gruchy boekstaaf sy uitsonderlike lewe in hierdie boek op kenmerkend indrukwekkende wyse – ’n lewe as akademikus, teoloog, skrywer, stryder vir geregtigheid, Christen-humanis, houtwerker, ouer en mensch. Dis ’n vinnig-bewegende reis oor kontinente heen

De Gruchy skryf ‘persoonlike teologie’ soos min ander Lees verder

Boeke

Kyk weer helder na die Here wat ons volg

THE CHALLENGE OF JESUS Deur NT Wright Uitgegee deur InterVarsity Press, 1999 Vandag is dit na my besef vir die kerk uiters nodig om te konsentreer op Jesus. Te midde van al die baie woelinge, gesprekke en sienings wat die rond­te doen, is dit vir die dissipels van Jesus deurslag­ge­wend om net weer helder te

Kyk weer helder na die Here wat ons volg Lees verder

Boeke Lees dié boek
Flip Loots

10 Vrae aan Flip Loots

Dr Flip Loots is al dekades lank betrokke by godsdiensuitsendings oor die radio: vroeër by Transwêreldradio en Radiokansel, waarvan hy die besturende direkteur was, toe by Christen-Netwerk (Radio) en deesdae by RSG. Frits Gaum het met hom gesels. 1. Het jy nog altyd ’n passie vir uitsaai, Flip? Dit was van jongs af my passie

10 Vrae aan Flip Loots Lees verder

Boeke
Gee my nou wysheid en kennis

Wysheid

Aan die begin van 2016 kan die NG Kerk by koning Salomo gaan kers opsteek. Toe God vir Salomo sê: “Vra wat Ek jou moet gee,” het Salomo volgens 2 Kronieke 1:10 gesê: “Gee my nou wysheid en kennis dat ek hierdie volk reg kan lei …” Volgens 1 Konings 3:9, vra Salomo: “Gee my

Wysheid Lees verder

Redakteursbrief

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top