Slypskool vir Skrywers 2025 | Kom skryf saam!
Vinnige feite oor dié jaarlikse leergeleentheid wat aangebied word deur Taakspan Navorsing in samewerking met Kerkbode: Vanjaar se tema: Diensleraars se invloed in die NG Kerk Datum: 2-4 September 2025 Vanjaar is ons weer in Gauteng: eMseni Christian Centre, Benoni Koste per persoon: R3 600 per persoon (verblyf en etes ingesluit), eie vervoer Let wel: […]
Slypskool vir Skrywers 2025 | Kom skryf saam! Lees verder
Artikels





















