Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Author name: Kerkbode

Gay verhoudings was bekend

Prof Johan Janse van Rensburg skryf: Die artikel van prof Fanie Snyman (4 Maart 2016) verwys. In Kerkbode van 4 Maart 2016 skryf prof Fanie Snyman met betrekking tot Levitikus 18:22 en 20:13 dat homoseksualiteit as seksuele oriëntasie onbekend was in die Ou Testament. Hieruit lei hy af dat die Levitikustekste nie selfdegeslag-verhoudings in gedagte […]

Gay verhoudings was bekend Lees verder

Briewe Die gay-debat
Ds Wayne Renkin aan die woord tydens die Opstandingsdiens in Johannesburg se middestad. Foto: Ernst Muller

’Hulle vat jou nes jy is’

Dit is Opstandingsondag in Doornfontein. Uit die middestad is ’n kleurryke versameling mense byeen vir ’n erediens van die NG gemeente Johannesburg. “Waarom behoort jy juis aan hierdie gemeente?” vra ek vir een van die dames ná die diens. “Dis die vriendelikheid,” antwoord sy sonder aarseling. “Die mense is so verwelkomend. Hulle vat jou nes jy is.”

’Hulle vat jou nes jy is’ Lees verder

Nuus

Oudste koerant betree ’n nuwe fase

KERKBODE betree ’n nuwe fase om die toegang tot kerknuus te vergemaklik. Op dié manier kan lidmate en leraars eerstehands uitvind wat in die kerkwêreld aan ’t gebeur is, en hoef hulle nie meer op sekulêre media daarvoor staat te maak nie. Die gedrukte Kerkbode word aangevul deur die elek­troniese e-Kerkbode wat kerknuus gratis by www.kerkbode.co.za beskikbaar

Oudste koerant betree ’n nuwe fase Lees verder

Nuus

AMPTELIKE NUUS UIT DIE NG KERK-FAMILIE

BEROEP – Ds TC Ackerman van Wonderpark na Meyerspark; prop Pierre Burger na Noordkus (Ballito Gesinskerk); ds Vian du Plessis van Bloemfontein-Wes na Walvisbaai Moedergemeente; dr LH Joubert na Gansbaai; ds AED Kotzee na Heidelberg Klipkerk (Gauteng); prop Stephan Naudé na Riviersonderend; ds JA Theron van Kleinmond na Montagu; dr Johan van der Merwe van Stellenbosch Moedergemeente as Predikant in Sinodale Diens (PSD): Teologiese

AMPTELIKE NUUS UIT DIE NG KERK-FAMILIE Lees verder

Amptelik

AMPTELIKE NUUS UIT DIE NG KERK-FAMILIE

BEROEP – Ds Stephen Heyns na Vryheid; ds Joe Mϋller van Kroonheuwel-Noord na Bethlehem-Oos; prop Natasha Nel na Malelane; ds Etienne Pheiffer van Volksrust na Secunda (Rondekerk). AANVAAR – Ds Stephen Heyns na Vryheid; ds Etienne Pheiffer van Volksrust na Secunda (Rondekerk); ds Enslin van Velden na Bergtuin. Ds Steyn McCarthy van die NG Gemeente Nama-kwaland het op 31 Januarie 2016 emeritaat ontvang. (Ds Nadine Maletzki, RS, 31.01.2016).

AMPTELIKE NUUS UIT DIE NG KERK-FAMILIE Lees verder

Amptelik

AMPTELIKE NUUS UIT DIE NG KERK-FAMILIE

BEROEP – Dr Hannes de Kock van Potchefstroom-Noord na Bethlehem-Noord; ds ME Kibito van Rietvlei na Op-die-Berg; ds Dewald Niemandt vanaf Postmasburg na Valleisig; ds Enslin van Velden na Bergtuin; prop Hermanus Lambertus (Manus) Visagie na Bospoort. AANVAAR – Dr Hannes de Kock van Potchefstroom-Noord na Bethlehem-Noord; ds ME Kibito van Rietvlei na Op-die-Berg; ds Dewald Niemandt vanaf Postmasburg na Valleisig. Ds ME Kibito word as leraar op

AMPTELIKE NUUS UIT DIE NG KERK-FAMILIE Lees verder

Amptelik

AMPTELIKE NUUS UIT DIE NG KERK-FAMILIE

BEROEP – Prop Driaan Britz na Pierneefrant; ds Andriëtte de Ridder van Stellenberg is beroep as Predikant in Sinodale Diens (PSD): Jeug- en Familiebediening (Wes-en-Suid-Kaapland); prop Elana Greyling van Lydenburg Moedergemeente na Brackendal; prop Nardus Greyling na Jeffreysbaai; ds Gerhard Louw van Dundee-Suid na Moorreesburg; prop Karla van Biljon na Parkkruin Familiekerk (gesinsbediening). AANVAAR – Prop Driaan Britz na Pierneefrant; ds Deon André Els van

AMPTELIKE NUUS UIT DIE NG KERK-FAMILIE Lees verder

Amptelik

2015-besluit oor selfdegeslagverhoudings

Die Algemene Sinode herbevestig die gelykwaardigheid van alle mense ongeag seksuele oriëntasie en verbind haarself tot die handhawing van die menswaardigheid van alle mense. Die Algemene Sinode verklaar dat hetero- en homoseksuele persone wat in ’n verhouding van persoonlike geloofsgehoorsaamheid aan die Here leef, ten volle kan deelneem aan al die voorregte van die kerk

2015-besluit oor selfdegeslagverhoudings Lees verder

Amptelik

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top