Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Bly op hoogte en belê in betroubare kerkjoernalistiek: Bestel gedrukte Kerkbode vir 2026

Bestel nou die gedrukte Kerkbode vir 1 Maart 2026 tot 28 Februarie 2027

Geagte Kerkbode-leser,

Ons nooi jou en jou gemeente graag hiermee uit om in te teken op die gedrukte uitgawe van Kerkbode wat maandeliks in papierformaat verskyn.

Ons koerant verskyn een keer per maand ter aanvulling van al ons gratis digitale bedrywigheid by www.kerkbode.co.za

Die papierformaat bied ’n netjiese samevatting van die belangrikste kerknuus, rubrieke, dinkstof, boekresensies, vakatures, amptelike nuus, briewe en ander lekkerlees inhoud. 

Jou subskripsie-fooi is ’n belegging in die tipe joernalistiek waarmee ons as redaksie lidmate en gemeentes wil dien.

  • Sien die Kerkbode-bestelvorm hieronder. Jy kan die vorm digitaal invul en dan per e-pos aan Viona Ross stuur by viona@tydskrifte.co.za 
  • Onseker oor die prys van ‘n Kerkbode? Gebruik die aanlyn sakrekenaar hieronder om koste van jou bestelling te bereken op grond van die glyskaal wat kyk na hoeveel Kerkbodes jy vir jou gemeente wil bestel.

Dankie vir jou ondersteuning

Le Roux Schoeman (redakteur) namens die Kerkbode-span.

leroux@bmedia.co.za 


Opsie 1 om in te teken:

Teken nou in vir 2026 deur hieronder in te tik hoeveel Kerkbodes jy wil bestel. Die aanlyn sakrekenaar bereken die bedrag wat dit per uitgawe sal kos. Let wel, weens uitdagings met die poskantoor hanteer ons slegs bestellings van 10 of meer Kerkbodes per intekenaar:

"(Vereiste veld)" indicates required fields

Please enter a number greater than or equal to 10.

Kontakbesonderhede

Adresse vir aflewerings

Betaling

Betaalmetode(Vereiste veld)
Korting is reeds afgetrek indien van toepassing

Direkte bankoordrag (EFT)

Bank:ABSA
Bankdetails: Bybel-Media Handel NPC
Rekeningnr: 40-5433-6340
Takkode: 632005
Stuur betalingbewys na viona@tydskrifte.co.za

Debietorder

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Opsie 2 om in te teken:

Laai die bestelvorm HIER af, vul dit digitaal in en stuur dit aan Viona Ross, Kerkbode se intekenaarbestuurder, by viona@tydskrifte.co.za.

Kontak ons: 
Intekenaarbestuurder: Viona Ross
E-pos: viona@tydskrifte.co.za
WhatsApp: 073 300 8731
Tel: 021 864 8278

KB-gemeentebrief2026

Ons is dankbaar vir jou ondersteuning
Redakteur: Le Roux Schoeman
E-pos: leroux@bmedia.co.za

  • Lees HIER meer oor ander maniere waarop jy Kerkbode kan ondersteun.
Scroll to Top