Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Artikels

Frits en Nickey van der Merwe

Fritz en Nickey kweek ’n plant met diep wortels

Teen die tyd wat ’n mens saam met Frits en ­Nickey van der Merwe op hulle stoep sit en kof­fie drink, voel jy dat jy die koffie verdien het. As jy nie dae lank padlangs deur Mosambiek (of Zimbab­we en Malawi) gereis het nie, het jy na Lichinga gevlieg en daarna vier ure lank die […]

Fritz en Nickey kweek ’n plant met diep wortels Lees verder

Artikels
Die rommel wat versamel is word geweeg en punte word daarvoor toegeken. Met dié punte kan mense by die projek­winkel gaan inkopies doen. Foto’s: Louise Jackson

’n Kruiwa vol hoop

Britstown se storie is op ’n manier die storie van kruiwaens. Dis ook die storie van armoede en die stryd tussen wanhoop en hoop. Neels Jackson vertel. Op die laaste dag van Junie kom Ant Fêntjie Speelman sukkel-sukkel aangestap na die weeklikse biduur van die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK) in Britstown. Dis skoolvakansie en net

’n Kruiwa vol hoop Lees verder

Artikels
Prof Wentzel van Huyssteen aan die woord tydens die jaarlikse Johan Heyns-gedenklesing. Foto: Neels Jackson

Van Huyssteen: Só pak die teologie probleme aan

Die jaarlikse Johan Heyns-gedenklesing van Tukkies se Departement Dogmatiek en Christelike Etiek is vanjaar gelewer deur prof Wentzel van Huyssteen. Die titel van sy lesing was: Is there any hope for “truth” and “progress” in theological thinking today? Prof Danie Veldsman bied ’n oorsig. Van Huyssteen begin by die vraag wat die jong Stellenbosse dosent Johan

Van Huyssteen: Só pak die teologie probleme aan Lees verder

Artikels
Lucia bid saam met ’n lid van die 26’s-tronkbende. Foto’s: Annalise Wiid

Groot genade anderkant ’n geweerloop

Koos en Lucia Oosthuysen, ’n emeritus-egpaar van Noordhoek, gaan gereeld, vrywillig, tronk toe. Hulle fasiliteer ’n reis van herstellende geregtigheid wat deur Hope Prison Ministry in verskeie Wes-Kaapse gevangenisse aangebied word. Annalise Wiid was ’n week lank saam met hulle agter tralies. Dis 08:15. ’n Maandagoggend in Mei. Ek ontmoet Koos en Lucia voor die

Groot genade anderkant ’n geweerloop Lees verder

Artikels
Voordat die dag se werk begin, word daar eers om die Woord en met gebed byeengekom. Hier lei ds Marthinus van Rooyen die byeenkoms.

Vriendschap-boerdery laat die geloof uitkring

Die Vriendschap-boerdery naby Melmoth in KwaZulu-Natal is ’n familie-onderneming, ’n saak waarin geloof ’n belangrike rol speel. Neels Jackson vertel. Dis vroegoggend as die werkers in ’n skuur by Mtonjaneni saamkom. Die naam Mtonjaneni beteken “by die fontein” en dit verwys na ’n fontein daar naby waar die Zoeloekoning Dingaan sy drinkwater laat haal het.

Vriendschap-boerdery laat die geloof uitkring Lees verder

Artikels
Jan de Wet met sy kitaar.

Jan de Wet bring die Woord met musiek

Jan de Wet was die pionier van populêre Afrikaanse geestelike musiek. Hy het waarskynlik ’n groter rol gespeel om die kerklike musiektoneel die afgelope klompie dekades te verander, as enigiemand anders. Neels Jackson het met hom gesels. Jan de Wet se gedagtes gaan ver terug as hy praat oor die beginjare van sy musiekbediening. Destyds

Jan de Wet bring die Woord met musiek Lees verder

Artikels
Masincedane van buite, met van die personeel en kinders. Nancy Rwexana, die stigter en hoof, staan heel regs in geel. Foto: Verskaf.

Laat ons mekaar help – spesiale sorg in spesiale hande

’n Swaar gestremde kind. ’n Ouma met ’n moederhenhart. ’n Afgetrede dominee wat diensbaar bly. Drie mensverhale deurkruis mekaar met ’n verstommende getuienis van selflose liefde. Annalise Wiid het by hulle gaan kuier in een

Laat ons mekaar help – spesiale sorg in spesiale hande Lees verder

Artikels
’n Nuwe tent vir evangelis Karabo vir sy eredienste by Marico-draai naby die Derdepoort-grenspos. Thabazimbi het die tent geskenk en ’n aantal lidmate het ’n erediens daar gaan bywoon.

Rampe demp nie Thabazimbi se deernis nie

Thabazimbi, die mooi dorp teen die hang van die Ysterberg in die Limpopo-bosveld, is die afgelope agtien maande deur ’n paar harde houe getref. Ernst Muller vertel hoe die gelowiges

Rampe demp nie Thabazimbi se deernis nie Lees verder

Artikels

‘Alpha kan profetiese stem wees en versoening bou’

Die kerk in Suid-Afrika funksioneer te veel in silo’s, elkeen met sy eie program. Verenig, en moenie oorweldig wees (deur die status quo) nie. Doen net een ding op ’n vreeslose, egte manier en met oortuiging, is Thabo Makgoba, Anglikaanse Aartsbiskop van Kaapstad, se mening oor die stand van sake in die land. Makgoba het onlangs banieropskrifte gehaal toe hy ’n nuwe inisiatief begin het om sosiale en

‘Alpha kan profetiese stem wees en versoening bou’ Lees verder

Artikels
Christo en Miems de Klerk by die ingang tot NaEden. Foto’s: Neels Jackson

By NaEden leer jy om te ‘dans met God’

In die dorpie Munster aan die suidkus van KwaZulu-Natal is daar ’n retraitesentrum wat vir baie mense nuwe sin gebring het. Neels Jackson het besoek gaan aflê by Christo en Miems de Klerk by NaEden. Ek wens ek kon hulle spiritualiteit hê,” sê dr Christo de Klerk terwyl hy beduie na Simson en Tanya, die

By NaEden leer jy om te ‘dans met God’ Lees verder

Artikels

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top