Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Artikels

’n Groep van die ouer kleuters sing lofliedjies voordat hulle ontbyt eet. Versorgers Esther Mbewe en Esther Vilancolu sing saam. Foto’s: Verskaf

Kwesbare kinders gedy langs die Mbombela-stadion

Dit is ironies dat die Good Hope-dagsorgsentrum maar net ’n paar blokke vanaf die reuse Mbombela-sportstadion geleë is. Die 18 oranje kameelperd-vormige staalstrukture van die stadion hou wag oor Mataffin – ’n woongebied waar armoede baie

Kwesbare kinders gedy langs die Mbombela-stadion Lees verder

Artikels
’n Koinonia-maaltydgroep vra die seën voor ete. Van heel links af kloksgewys om die tafel sit Fanie en Mada Engelbrecht, Thelma en Christopher Losch, en André en Karen Rossouw. Foto’s: Jacobie M Helena

Worcester se mense eet die skeidslyne weg

Rassewrywing en rasseherries vlam deesdae gereeld in Suid-Afrika op – veral op die universiteitskampusse en in sosiale media. In Worcester herleef daar deesdae ’n Christelike inisiatief om die verdelingslyne van die verlede te oorkom. Jacobie M Helena vertel. Die geografiese grense tussen mense van verskillende rasse soos dit deur die apartheids-regering getrek is, is steeds

Worcester se mense eet die skeidslyne weg Lees verder

Artikels
Mnr Adriaan Vlok. Foto: Neels Jackson

Vergifnis vra bring vryheid, sê Vlok

Voor in die Bybel wat oudminister Adriaan Vlok vir vader Michael Lapsley gegee het, staan sy versoek om vergifnis in groot, duidelike letters: “I have sinned against the Lord and against you!” En verder aan: “I am sorry – please forgive me!” Lapsley het onlangs by die bekendstelling van Uiteindelik vry, die Afrikaanse vertaling van

Vergifnis vra bring vryheid, sê Vlok Lees verder

Artikels

Versoeningswerk is nou nodig

Verpligte militêre diensplig het ’n geweldige impak gehad op die lewe van ’n hele generasie wit mans. Baie van hulle dra steeds die geestelike letsels daarvan en sukkel om hulle eie geskiedenis te verwerk. Tydens ’n onlangse simposium oor dié kwessie wat aangebied is deur die Beyers Naudé-sentrum vir Publieke Teologie aan die Universiteit Stellenbosch,

Versoeningswerk is nou nodig Lees verder

Artikels
Die Kputu-gesin, Andrew, Sam, Ruby, Roli en Robert, in kleurvolle Nigeriese drag. Foto: Verskaf

Buti Sam se storie begin by Juffrou Van den Berg

Saadjies wat die sendelinge van die NG Kerk ’n eeu gelede in Nigerië gesaai het, dra vandag nog ’n reuse-oes. Ernst Muller vertel die storie aan die hand van Sam Kputu se verhaal. Buti Sam noem hy homself, Buti Sam Kputu. Dié “buti” is nie ’n Nigeriese woord nie, maar Sam se weergawe van die Afrikaanse

Buti Sam se storie begin by Juffrou Van den Berg Lees verder

Artikels
Jaco Lubbe se seuntjie, Dian, saam met sy maats nadat hulle by Siyakula sokker en aan-aan gespeel het. Foto: Verskaf

God se liefde vir Bosbokrand se kinders

Die verhaal van SizaBantwana is die verhaal van gelowiges wat hande vat om op verskillende maniere hulp te verleen aan die mees gemarginaliseerdes in die gemeenskap. LIEZEL LÜNEBURG vertel. Van die groot troppe bosbokke wat in die 1880’s in Bosbokrand gewei het, is niks oor nie. Deesdae word die gebied eerder deur armoede gekenmerk: 84% van gesinne in die

God se liefde vir Bosbokrand se kinders Lees verder

Artikels
Hanré Janse van Rensburg in haar kantoor. Foto: Nico Smit

‘Dit is die Here se verhaal met my …’

Hanré Janse van Rensburg is ’n Nuwe-Testamentikus wie se geloof in volkleur op haar arms pryk. Nico Smit het met haar gesels. “My tatoeëermerke, is die Here se verhaal met my,” sê Hanré Janse van Rensburg. Hierdie verhaal pryk in ’n helder kleurespel op haar rug en arms. In 2000, toe sy Teologie begin studeer

‘Dit is die Here se verhaal met my …’ Lees verder

Artikels
Ockert Vermeulen met sy T-hemp wat verklaar dat ’n orgaanskenker ’n superheld is. Foto: Verskaf

Ockert en Wilhelm gee en ontvang baie meer as ’n nier

Om te gee, lê aan die hart van die evangelie. Ockert Vermeulen (35) het sy een nier geskenk vir Wilhelm Loubser (36). Die twee het hulle – letterlik lewegewende storie – vir Annalise Wiid vertel. Pas ’n week ná die oorplanting, sterk Ockert aan in ’n strandhuis in Blouberg. Hy is nog effe wan­kelrig en

Ockert en Wilhelm gee en ontvang baie meer as ’n nier Lees verder

Artikels
Fouche de Wet
Ds Fouché de Wet in die ekotuin wat hulle gemeente op ’n verkeerseiland skuins oorkant die kerk begin het. Daar groei van rose tot kruie en groente – vir die gebruik van die gemeenskap. Foto: Neels Jackson

Fouché wil ’n olyfkerk help bou

Hoe lyk die NG Kerk se pad vorentoe met ekoteologie? In die skripsie vir sy meestersgraad maak ds Fouché de Wet van die Stellastraatgemeente in Pretoria ’n paar voorstelle. Hy het met NEELS JACKSON daaroor gepraat. “Ons kom al meer agter dat daar ’n behoefte in die kerk is,” sê Fouché. “Ons weet ons moet iets doen, maar

Fouché wil ’n olyfkerk help bou Lees verder

Artikels
Darius Botha
Die lewensvreugde straal uit ds Darius Botha uit terwyl hy gesels oor sy en ander se reis met kanker. Foto: Marileen Steyn

‘Kanker is nie die einde van menswees nie’

Nadat hy met maagkanker gediagnoseer is, het medici ds Darius Botha nege maande gegee om te lewe. Dit is nou twee jaar later en Botha het pas sy doktorsgraad suksesvol verdedig: Prediking en die mens geaffekteer deur kanker. Marileen Steyn het met hom gesels. Darius Botha stap al ’n lang pad met kanker. Sy tweeling

‘Kanker is nie die einde van menswees nie’ Lees verder

Artikels

Van Bosmanstraat na Afrika

Die Bosmanstraatkerk was dekades lank ’n baken van die NG Kerk se teenwoordigheid in die middestad van Pretoria. Vandag huisves dié gebou, wat om die helfte deur die plaaslike NG en VG gemeentes besit word, ook ’n bediening wie se invloed tot diep in Afrika strek. Ernst Muller vertel. Hoe sou ou dr Hermanus Bosman

Van Bosmanstraat na Afrika Lees verder

Artikels
Gustav Claassen
Dr Gustav Claassen agter sy lessenaar. Hy is getroud met Hanneke wat die leiding neem by Pen se kleuter­skool­bediening in die middestad van Pretoria. Hulle het twee seuns wat albei getroud is. Foto: Neels Jackson

In krisistye word goeie teologie gebore

Dr Gustav Claassen het einde verlede jaar die leisels as algemene sekretaris van die NG Kerk by dr Kobus Gerber oorgeneem. Neels Jackson het met hom gesels. Nee, sê Claassen, hy het nie verwag dat sy termyn met so ’n storm sou begin nie. Amptelik is hy van 1 Oktober 2015 af aangestel as algemene sekretaris,

In krisistye word goeie teologie gebore Lees verder

Artikels

Hoe Jesus vir God lyk

Een van die gevolge van die Kerkhervorming van vyf eeue gelede, was dat dit die gereformeerde tradisie gestroop gelaat het van beeldende kuns. In reaksie op die manier waarop die Katolieke Kerk skilderye en beeldhouwerk gehanteer het, het die reformatore heeltemal daarmee weggedoen. In die lig van die viering van vyfhonderd jaar van gereformeerde tradisie

Hoe Jesus vir God lyk Lees verder

André Bartlertt Artikels
Veters
Vincent hurk om Wilton se skoenveters vir hom vas te maak. Wilton het eendag in hierdie einste park ’n beroerte gekry. Vincent het presies op daardie oomblik daar verbygery, dit gesien, hom hospitaal toe geneem en so sy lewe gered.

’n Swartskaap word ’n herder wat genade aangee

Hy wag vir my voor Robertson-Oos se NG kerk. Leun, arms oor sy bors gekruis, teen sy wit Datsun-bakkie met die Doulos Trust se embleem op die deur. Rustig. “Ons gesels sommer eers hierbinne,” nooi hy, en in ’n klein Sondagskoollokaal vertel hy vir my sy aangrypende verhaal van sorgsaamheid. Vincent is nou 48. Hy

’n Swartskaap word ’n herder wat genade aangee Lees verder

Artikels
Wat is die Bybelse argument vir of teen die erkenning van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? André Bartlett se standpunt.

Wat sê die Bybel? | ‘Liefde is die norm vir gay-verhoudings’

Wat is die oorkoepelende argument vanuit die Bybel vir of teen die erkennings van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? Dít is die vraag waarmee Kerkbode se gay-debat afskop. Twee deelnemers met verskillende perspektiewe op die saak stel hulle standpunte.  Hieronder stel André Bartlett sy standpunt. Lees ook wat sê Piet Otto in Die Bybel

Wat sê die Bybel? | ‘Liefde is die norm vir gay-verhoudings’ Lees verder

Artikels Die gay-debat Rubrieke

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top