Dit reën P12
Chummy de Bruin skryf namens die NG gemeente Vanzylsrus: Gewoonlik meet ons in die Kalahari reën in millimeter, maar danksy die skenking van R200 000 uit die NG Kerk se droogtehulpfonds, het uitkoms hierdie keer in die vorm van P12 gekom met ’n geskenkpakkie by: ’n reënmeter om ons aan te moedig om te bly hoop, […]