Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Briewe

Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuiging van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Sagte oë

Dr Albert Alberts van Waterkloof skryf: Na aanleiding van ds Piet Otto se skrywe (Kerkbode, 22 Januarie): Ek het jou perspektief in Kerkbode van 22 Janua­rie 2016 met aandag gelees. Jy skryf van inlegkunde. Dan praat jy oor al die “voorbeelde” wat gebruik word om die aanvaarding van homoseksualiteit te regverdig, onder andere steniging. Wanneer jy […]

Sagte oë Lees verder

Briewe Die gay-debat

2015 gaan te ver

Ds Piet Otto van Griekwastad skryf: Na aanleiding van my inleidende artikel in die gay-debat (Kerkbode, 23 Januarie) en die kritiek daarop (Kerkbode, 5 Februarie en Kerkbode, 5 Februarie) lewer ek graag repliek: Tot en met die 2013-besluit van die Algemene Sinode was die kerk tevrede dat sy groei in die verstaan van die gay-issues Skriftuurlik

2015 gaan te ver Lees verder

Briewe Die gay-debat

Ruimte vir appèl

Dr Hannes Schulz van Roodepoort skryf: Baie lidmate snap nie die kerk se nuwe rol nie. Apartheid is dood. Gevolglik word die rol van die Kerkorde namens die Algemene Sinode, deur die algemene sekretaris, dr JJ Gerber, en die parlementêre lessenaarhoof, dr BJ du Toit, tydens ’n voorlegging in die parlement op 25 Augustus 2008 soos

Ruimte vir appèl Lees verder

Briewe Die gay-debat

Uitleg is verkeerd

Chris van Wyk van Port Elizabeth skryf: André Bartlett beweer (Kerkbode, 22 Januarie) dat sommige in die gay-debat “proeftekste” gebruik en ander die breë lyne van die Bybel. Ek dink die meeste deelnemers volg die breë lyne, maar verskil oor die beoordeling daarvan.  André hou net rekening met die liefde vir die naaste wat onder

Uitleg is verkeerd Lees verder

Briewe Die gay-debat

Los die etikette

Henk Gous van Quellerina skryf: In onlangse politiek is ’n slegte tegniek gebruik, naamlik om agter die persoon wat van jou verskil iets anders te soek. Byvoorbeeld: Toe mense sê #Zuma must fall, soek Zuma se ondersteuners rassisme daaragter. Dus, volgens die tegniek, as ek die president se prestasie kritiseer, is ek ’n rassis. Piet

Los die etikette Lees verder

Briewe Die gay-debat

Liefde of gramskap

Koot Bosman van Pretoria skryf: Beide Piet Otto en André Bartlett se sieninge oor homoseksuele verhoudinge weerspieël vertolkings van geldige Bybelsgefundeerde standpunte. Eersgenoemde is die sterk, fundamentele en letterlike vertolking van wat die Bybel se weergawe van God se streng verwagtinge oor homoseksualiteit sou wees. Die ander beskouing plaas die eersgenoemde siening binne die raamwerk

Liefde of gramskap Lees verder

Briewe Die gay-debat

Kom ons soek saam

Ds André Smuts (emeritus) skryf: Om die gesprek oor selfdegeslagverhoudings vrugbaar te maak, sal ons van die begin af mekaar se integriteit moet aanvaar, naamlik dat beide teenoorstaande oortuigings, die verstaan van die Bybelse boodskap as basis vir die gesprek gebruik. Ek vind dit jammer dat ds Piet Otto uit die staanspoor diegene wat die

Kom ons soek saam Lees verder

Briewe Die gay-debat

Bertie du Plessis

Prof Cas Vos van Pretoria skryf: My en Bertie du Plessis se verhouding was soos sy inskripsie in DJ Opperman se Digters van Dertig “kollegialiteit van die woord”. Ons was geesgenote. Hy was die eerste persoon wat my aangemoedig het om te dig. Soms, Sondagaande na kerk, het ek en hy in ons pastorie gesellig

Bertie du Plessis Lees verder

Briewe

Kort briewe

Marie van Nierop skryf: Kan iemand asseblief aan my verduidelik hoekom (gelowige) gay mense uitgelig word bo die baie  sondes wat in die Bybel genoem word? Wat maak dinge soos gierigheid, dronkenskap en egbreuk minder verkeerd en meer aanvaarbaar? Wat van dinge soos kinderverkragting, vrouemishandeling, pornografiemakery – veragtelike dinge waaroor nie ’n woord pertinent in

Kort briewe Lees verder

Briewe Die gay-debat

Tannie Lenie Moller

Ds Sam Heine van Kinross skryf: Die “kwaai” leierdiaken van die NG gemeente Kinross, Lenie Moller. Die statige tannie met haar Mercedes en netjiese hare kon baie formeel voorkom. Klokslag Sondagmôre agtuur het sy voor die konsistorie gestop. Die klik-klak van haar hakskoentjies het die trappe met grasie bestyg. “Môre, Dominee.” “Môre, tannie Lenie, hoe

Tannie Lenie Moller Lees verder

Briewe

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top