Francois Orffer
25 Februarie 1927 – 19 Januarie 2018 Ds ds Johannes Francois Orffer (BA, MA in Filosofie) is op 25 Februarie 1927 gebore te Mkar in Nigerië. Hy was die enigste kind van sy ouers, eerw Johannes Francois Orffer, wat deur die Here geroep is om sendingwerk te doen in Midde-Afrika, en Esther Fourie Pienaar, ’n onderwysers […]