Podsending: Twee vertel hoe Jesus se lyding hulle dieper geraak het
Emeritus-prof Pieter Carstens van Pretoria wou in Februarie 2019 weens ’n terminale kankerdiagnose sy lewe waardig afeindig. Hy wou dit doen met bystanddood by die Dignitas-kliniek in Switserland soos wat Carol de Swardt van George (ook gediagnoseer met aggressiewe velkanker) vroeër vanjaar gedoen het. Toe gebeur in sy woorde “net ’n wonderwerk”. Danksy ’n toe […]
Podsending: Twee vertel hoe Jesus se lyding hulle dieper geraak het Lees verder
luister