Min mense, maar die begin van ‘n reis
“Ons het vandag ’n domino omgestamp.” Met dié woorde het dr Kobus Gerber, vorige
Min mense, maar die begin van ‘n reis Lees verder
Nuus“Ons het vandag ’n domino omgestamp.” Met dié woorde het dr Kobus Gerber, vorige
Min mense, maar die begin van ‘n reis Lees verder
NuusDr Kobus Gerber, vorige algemene sekretaris van die NG Kerk, voor in die middel van die vredestaptog na die Orlandostadion in Soweto. Die saamtrek in die stadion is die begin van ’n veldtog deur die land se kerke om versoening te bewerkstellig. Links, in die wit en rooi, is biskop Zipo Siwa, leier van die Metodistekerk en president van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke.
Kerke lei vredestaptog na Orlandostadion Lees verder
Nuus“Dit skep by my ’n diep gevoel van dankbaarheid dat ek iets vir die kerk kon beteken en my geloof op hierdie manier kon uitleef.” Só sê Chris Lamprecht (88), die wenner van die eer-ste Andrew Murray-FAK-prys. Maar dalk is dit eerder die kerk wat moet dankbaar wees vir ’n bydrae van meer as 60
‘Dankbaar dat ek iets vir die kerk kon beteken’ Lees verder
NuusAnnette Potgieter (28), die redakteur en inisieerder van Jong teoloë praat saam … wat die Desmond Tutu-Gerrit Brandprys ingepalm het, is opgewonde oor die toekoms van die kerk as gevolg van die geweldige optimisme van haar generasie. Sy het veral hierdie optimisme ervaar deur haar kommunikasie met 14 studente van teologiese fakulteite van verskeie universiteite
Jong pryswenner opgewonde oor toekoms van kerk Lees verder
NuusVerbeel jou julle kry vandag julle aanneembaba. Ná jare se wag en wonder, lê die piepklein pienkvoet uiteindelik in julle arms. Oorstelp ry julle huis toe. Dit word badtyd. Onbeholpe woel julle die lyfie los uit die kombersie. Sukkel met die kleertjies se knopies. En dan sien julle die frokkie! Op julle baba se borskassie
Kanga-ouers is God se koester-arms Lees verder
NuusOns het so baie geleer oor watter kos kleuters vir goeie ontwikkeling nodig het.” Só praat Dorothea Swarts, een uit 65 kokke uit die Worcester-distrik wat op 14 en 21 Mei 2016 vir voedselopleiding vergader het. Dié kokke is verantwoordelik om daagliks vir honderde kinders by kleuterskole in die omgewing kos te gee. “Voldoende daaglikse
Kokke leer hoe om vir kinders te kook Lees verder
NuusElf dae na Andrew Murray se geboortedag, op
Wenboek is vir mense ‘wat met God wil praat’ Lees verder
NuusVeertig jaar gelede het die Suid-Afrikaanse
Veertig jaar later is dit tyd vir ’n nuwe lied Lees verder
Nuus“Ek onthou skrapnel, gebreekte glas, brandende voertuie, gillende mense. Die reuk van die dood wat in die lug hang.” Só beskryf ds Chris Barnardo van die NG gemeente Kuilsrivier-De Eike die Kerkstraat-bomontploffing wat hom jare gelede,
Vergifnis, so vry soos ’n bergfiets – wanneer jy word wat jy weet Lees verder
NuusDie opskorting van die uitvoering van die Algemene Sinode se besluite oor selfdegeslagverhoudinge, was nie ’n besluit van die Algemene Taakspan Regte (ATR) of die Algemene Sinodale Moderamen (ASM) nie. Dit het gebeur kragtens die gemenereg en hooggeregshofreël 49, omdat die NG Kerk se Kerkorde nie self duidelike riglyne gee vir wat moet gebeur in
Dit was soos met nuus oor kanker Lees verder
NuusDie problematiek oor verhoudinge tussen mense van dieselfde geslag is so kompleks “omdat
Só verskil die NG Kerk oor die Bybel Lees verder
NuusDie missionale transformasie van die kerk is ’n beweging van God wat nie gekeer kan word nie, sê ds Freddie Schoeman, voorsitter van die Algemene Sinode se Taakspan vir Missionale Transformasie. As taakspan sien hulle dit nie as hulle taak om nuwe strukture op te rig nie. Wat hulle wil doen, is om die energie wat daar reeds in die kerk is, te stimuleer en om die struikelblokke weg te vat wat dit moeilik maak
‘Ons wil die struikelblokke wegvat’ Lees verder
NuusDie NG Kerk het mnr Pravin Gordhan, die beleërde minister van finansies van sy steun verseker. Dit kom nadat Gordhan in ’n verklaring gesê het hoe moeilik dit vir hom en sy familie is dat daar selfs sprake is dat hy in hegtenis geneem sou word. Dié moontlikheid van Gordhan se inhegtenisname word wyd beskou
NG Kerk ondersteun vir Pravin Gordhan Lees verder
Nuus“Die regering onderspeel die erns van die situasie, maar vir die burgers van ons land, en lidmate van ons kerk, voel dit al hoe meer soos die burgeroorlog van vroeër.” Die spreker is ds Gabriel Chibota, moderator van die Novo Sinode van die Igreja Reformada de Mozambique (IRM, die NG Kerk se susterskerk). Die geleentheid is ’n onlangse skakelbyeenkoms van die Novo Ondersteunings-
‘Dit voel al meer soos burgeroorlog’ Lees verder
NuusDie koerant Kerkbode wat ons uitgee, is twee
Jaap se boek lees soos ’n avontuurverhaal Lees verder
NuusIn die ou bedeling was baie dienspligtiges bereid om hulle lewe te gee vir hulle land – en party het. Noudat die land hulle weer nodig het, moet hulle nie op die pawiljoen gaan sit nie. So gesels Jan Malan, afgetrede kolonel, in sy kantoor in Lynnwood, Pretoria. Dis ’n hanetreetjie van Lynnwood se NG
Dis nou tyd om te bou Lees verder
Nuus