Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Nuus

‘Loop saam’ teen rassisme

In ’n gemeenskap wat weens rassisme op ’n mespunt is, is ’n alternatiewe lewe van versoening en saam ’n pad loop moontlik. So het ds Nelis Janse van Rensburg, voorsitter van die Algemene Sinodale Moderamen (ASM) Dinsdagoggend, 15 Maart, gesê op die vergadering van die ASM in Kempton Park. Die ASM het ’n bespreking oor […]

‘Loop saam’ teen rassisme Lees verder

Nuus
Ds Johan Brink (assessor van die NG Kerk in Wes-Transvaal en voorsitter van Wes-Transvaal se Sinodale Fondsekommissie) oorhandig 'n tjek van R500 000,00 aan mnr. Pierre Vercueil, president van Agri Noordwes, terwyl mnr. Boeta du Toit, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes toekyk.

Wes-Transvaal gee halfmiljoen vir droogtehulp

Die NG Kerk in Wes-Transvaal het op 8 Maart ’n halfmiljoen rand

Wes-Transvaal gee halfmiljoen vir droogtehulp Lees verder

Nuus
Sonja Cilliers (middel agter) en die hoof skoolsielkundige van die area, Rose Kohler (regs), sit plat op die vloer by twee dogtertjies. In die middel sit “Lucia”. Links sit ’n maatjie, wat nie ’n probleem het nie, maar wat saamkom sodat “Lucia” nie alleen moet voel nie. Foto: Annalise Wiid

Die TREvangelie wat vry maak

Trauma hoef nie ’n lewensvonnis te wees nie. Sonja Cilliers van Sonstraal Gemeente in Durbanville, help getraumatiseerde kinders deur terapeutiese oefeninge. Dié oefeninge word ’n draer van die evangelie: Die kinders se boeie raak los, hulle duisternis lig. Dit was soos om deur ’n sleutelgat te mag loer. Die kamer is donker, maar jy sien

Die TREvangelie wat vry maak Lees verder

Nuus
Werksoekers by Lynnwoodrif se Arbeidsentrum luister na ’n vrou wat hulle toespreek.

Lynnwoodrif help werklose mense

“’n Lig op die rif.” So sê een van die werkers wat kom aanmeld het by die NG gemeente Lynnwoodrif se Arbeidsentrum met die hoop om ’n werk as huiswerker te kry. Die Arbeidsentrum verskaf geleentheid aan huiswerkers, kinderoppassers en tuiniers, om te kom aanmeld en dalk deur dié diens ’n werk te kan kry.

Lynnwoodrif help werklose mense Lees verder

Nuus

Twee gemeentes steek ’n brug oor

Twee Kaapse gemeentes het onlangs, letterlik, ’n brug oorgesteek na mekaar toe. Hulle verhaal van merkwaardige vergifnis en versoening oorspan ’n kloof van 65 jaar. Die N2 snelweg skei hulle van mekaar. Aan die een kant, rustige Pinelands, waar niemand onveilig voel nie. Aan die ander kant, Athlone, waar almal onophoudelik koes. Hier trek die

Twee gemeentes steek ’n brug oor Lees verder

Nuus
Personeel van Tutela vier die tiende verjaardag van Tutela se terapeutiese eenheid. Van links is Nicolette Myburgh (direkteur van maatskaplike dienste), Jolene Zeelie (sekretaresse), dr Christelle Blunden (terapeut) en dr Botha van Aarde (hoof- uitvoerende beampte van Tutela). Foto verskaf

Tutela kyk agtertoe en vorentoe

Tutela, die maatskaplike dienste in die Sinode Hoëveld, het in Februarie by twee geleenthede die voorreg gehad om agtertoe en vorentoe te kyk. Die Tutela Terapeutiese Eenheid was op 1 Februarie 2016 tien jaar oud. Die eenheid lewer ’n verskeidenheid dienste. Die evaluering van ouers en hul ouerskapsvaar­dighede is die besondere fokus van hierdie dienste.

Tutela kyk agtertoe en vorentoe Lees verder

Nuus

Studente bid saam vir versoening

Wit, bruin en swart studente, letterlik hand aan hand – op hulle gesig ’n glimlag vol medemenslikheid en lewensvreugde.

Dit was die alternatiewe moontlikheid vir rasseverhoudings wat studente van verskillende rasse en verskillende kerke saam gedemonstreer het tydens ’n geleentheid van die inisiatief United in Prayer wat by die NG gemeente Universiteitsoord in Pretoria aangebied is.

En hoe anders was

Studente bid saam vir versoening Lees verder

Nuus
Candice Dorfling (links), Elaine Dippenaar (middel) en Sharaine Steenberg by die hope rommel waardeur hulle hoop vir Pretoria se trolliemense skep. Foto: Mia Slabbert

Uit die hope rommel groei daar hoop

Hoe op dees aarde het julle op hierdie plek beland?” Die drie vrouens van Volition kyk na mekaar. Deur die venster van die opslaangeboutjie in die middestad van Pretoria is berge rommel sigbaar: glas, karton, plastiek, blikkies en so meer. Vir ’n oomblik is daar stilte, dan borrel hulle storie uit. “Nuwe omstandighede vra nuwe

Uit die hope rommel groei daar hoop Lees verder

Nuus
Dr Frederick Marais aan die woord by die jaarlikse predikantekonferensie van die NG Kerk in KwaZulu-Natal. Foto: Neels Jackson

KZN is in Christus saam op pad

Die probleem met die Emmausgangers was nie dat God nie teenwoordig was by hulle nie. Die probleem was dat hulle nie teenwoordig was nie. Hulle gedagtes was by die ontstellende gebeure van die vorige dae in Jerusalem. So het dr Frederick Marais Maandag 29 Februarie gesê tydens die eerste sessie van die NG Kerk in

KZN is in Christus saam op pad Lees verder

Nuus
Dr Marius Nel (middel) in gesprek met dr Stephan Joubert (links) en prof Fanie Snyman, dekaan van die Fakulteit Teologie aan die Vrystaatse Universiteit. Foto: Gerhard Botha

‘Jesus wil mense se lewensfokus verskuif’

Tydens sy lewe op aarde het Jesus vir baie mense aanstoot  gegee. Predikante hoef nie te probeer om Jesus aanvaarbaar (“likeable”) vir mense te maak nie. Jesus wil mense se lewensfokus verskuif. So het dr Marius Nel, Nuwe-Testamentikus van Stellenbosch, op die Teologiese Dag van die Universiteit van die Vrystaat se fakulteit teologie gesê. Nel

‘Jesus wil mense se lewensfokus verskuif’ Lees verder

Nuus
Dr Marietta van der Merwe, maatskaplike werker van die CMR, en ds Francois Naudé kyk na van die skilderye by Rietfontein-Noord se Pinksteruitstalling. Dié foto is by die uitstalling van 2014 geneem. Foto: Neels Jackson

Pinkster is weer kunstyd in Rietfontein-Noord

“Seisoen saam met God”. Dit is die tema van die negende jaarlikse kunsuitstalling wat die NG gemeente Rietfontein-Noord in Pretoria tydens Pinkster aanbied. Ds Francois Naudé van die gemeente sê dat hulle professionele kunstenaars en amateurs nooi om deel te neem. Die inskrywingsgeld is R300 per kunstenaar en daar is geen beperking op die aantal

Pinkster is weer kunstyd in Rietfontein-Noord Lees verder

Nuus

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top