Toekomsvenster se vyfde boek verskyn
Die vyfde boek in ToekomsVenster se reeks het pas verskyn. Ons behoort aan mekaar handel oor die geloofsgemeenskap en is geskryf deur dr Annes Nel. ToekomsVenster, met die leuse “Op weg na en anderkant 2020”, wil bydra om gelowiges omvattend toe te rus vir die uitdagende tye waarin hulle leef. Die materiaal bestaan uit stiltetyddagboeke […]
Toekomsvenster se vyfde boek verskyn Lees verder
Boeke Nuus