Gelowig en groen
Thomas Fuller skryf: “Groot rykdom en groot vergenoegdheid woon selde saam in een huis.” Hiermee onderstreep hy dat onvergenoegdheid en ondankbaarheid kenmerkend is van ’n welvaartsgemeenskap. Die rede daarvoor is doodgewoon dat die oorvloed van materiële besittings jou laat fokus op wat jy nie kon inpalm nie en jou in die gejaag daarna by die […]