Nog ’n hoogtepunt in Wittenberg
Wittenberg is ’n plek van historiese hoogtepunte. Op 31 Oktober 1517 kap Martin Luther hier sy 95 stellinge vas teen die deur van die kasteelkerk. Hy het dit veral teen die pous se gewaande gesag en sy misbruik van mag en die wyse waarop die kerk God se genade vir alle mense aantas. En op 5 […]
Nog ’n hoogtepunt in Wittenberg Lees verder
Nelis Janse van Rensburg