Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Rubrieke

‘Together towards life’

Jesus is die Here. Dit is die vroegste belydenis van die kerk. Dit is ook dié belydenis wat die 348 lidkerke van die Wêreldraad van Kerke (WRK) aan mekaar verbonde hou. Daar is onder die lidkerke Ortodokse en Pentekos­talistiese kerke, Anglikane en Kwakers, onafhanklike kerke en Gereformeerdes, ’n verskeidenheid perspek­tie­we en oortuigings. Uit bykans elke

‘Together towards life’ Lees verder

Nelis Janse van Rensburg

“Ek kies Christus en die kruis!”

Volgens oorlewering het Martin Luther sy 95 stellinge teen die Katolieke Kerk op 31 Oktober 1517 teen die kerkdeur van Wittenberg vasgespyker. Die dokument, wat in Latyn geskryf was, is ook aan Albert, die aartsbiskop van Mainz gestuur. Luther het versoek dat die aartsbiskop sy stellinge aan die Skrif toets en dat die verkoop van

“Ek kies Christus en die kruis!” Lees verder

Reformasie 500
Vincent Van Gogh se uitbeelding van Die Saaier.

Die saad sal groei en ’n oes oplewer

Die gelykenis van die saaier (Matt 13:3-8) het klaarblyklik ’n besondere fassinering vir die Nederlandse skilder, Vincent van Gogh (1853-1890), ingehou. Dwarsdeur sy loopbaan as kunstenaar het hy verskeie onsuksesvolle pogings aangewend om hierdie verhaal uit te beeld, maar eers byna twee jaar voor sy dood het hy daarin geslaag om die twee werke te

Die saad sal groei en ’n oes oplewer Lees verder

André Bartlertt

Wat as jou opponent óók reg is?

Gesprek is onontbeerlik in geloofsonderskeiding. Veral gesprek met mense wat van jou verskil. Daar is natuurlik mense in die kerk wat anders dink hieroor, naamlik dat die antwoorde wat ons soek direk aan ons gegee word. Dat ons daarom nie gesprek nodig het nie. Die gereformeerde tradisie dink anders hieroor en het nog altyd respek

Wat as jou opponent óók reg is? Lees verder

Op die kerkstoep

Goeie teologie luister ook na die wetenskap

Teologie en wetenskap het die vyandige verhouding van die verlede verruil vir ’n dinamiese vriendskapsverhouding. Vandag kan teologie en wetenskap om dieselfde kampvuur sit en verskeie gedagtes uitruil. As finalejaar-teologiestudent is ek tans besig met ondersoek na die herkoms van moraliteit, die oorsprong van etiese gedrag en besluitneming. In my ondersoek word ek voortdurend daaraan

Goeie teologie luister ook na die wetenskap Lees verder

Nuwe stemme

Ons moet dié twee liedere saam sing

Ek was verlede week by die begrafnis van Winnie Rust in Wellington. Die meeste mense by die begrafnis het haar beter as ek geken. Sy was egter ’n buitengewone mens. Selfs ’n enkele ontmoeting met haar sou jou laat verstaan dat jy in die teenwoordigheid was van iemand met karakter, met diep insigte en met

Ons moet dié twee liedere saam sing Lees verder

Nelis Janse van Rensburg

Versoening

Een van die uitsprake van Jesus Christus wat die radikaliteit van die evangelie die sterkste na vore bring, is sy opdrag dat ons ons vyande moet liefhê. Eintlik klink die frase “liefde vir die vyand” na ’n inherente weerspreking. Die woord “vyand” impliseer tog juis die teenoorgestelde. Dit roep verskille op, stryd, selfs haat. Dit

Versoening Lees verder

Redakteursbrief

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top