Die oormag van God se liefde
Een van die mees indrukwekkende kunswerke van die twintigste eeu is die massiewe
Die oormag van God se liefde Lees verder
André BartlerttEen van die mees indrukwekkende kunswerke van die twintigste eeu is die massiewe
Die oormag van God se liefde Lees verder
André BartlerttDie woorde van Eugene Peterson se vertaling van Johannes 1:14 in The Message het ’n
Die kerk moet ‘Jesus tussen ander’ wees Lees verder
Nuwe stemmeNá Pinkster kom Koninkrykstyd op die kerkkalender. Jesus het met sy aardse bediening die boodskap gebring dat die koninkryk van God naby gekom het. Hy het dit vir ons kom voorleef, en as sy volgelinge is dit nou ons taak om dit na te leef. Dis moeilik, want die koninkryk van God is so anders
’n Missionale kerk dink nie net aan haarself nie. Daarom sing ’n missionale kerk ook oor meer as net haar eie verhouding met God. Tydens Pinkster is ’n lied soos Lied 224 in die Liedboek van die kerk daarom baie gepas. Dit is ’n Taizé-lied met woorde wat in Afrikaans en Latyn uitnooi:
Kom prys Hom alle nasies.
Kom sing, kom loof die Heer!
Kom prys Hom alle volke.
Kom sing, kom loof die Heer!
Laudate omnes gentes,
Laudate Dominum.
Laudate omnes gentes,
Laudate Dominum.
Die afgelope tyd het die kritiek – ook vanuit
Oor leierskap en verantwoordelikheid Lees verder
Op die kerkstoep’n Kunswerk wat nie met die eerste oog-opslag as religieuse kuns
Ellende wag vir die rykes Lees verder
André BartlerttOp reis terug deur die geskiedenis staan
’n Weerligstraal verander die kerkgeskiedenis Lees verder
Reformasie 500Die Heer het opgestaan, die Heer het waarlik opgestaan! Dit bely Christene al eeue lank. Jesus is die Here,
Die lewende Here is teenwoordig Lees verder
Nuwe stemmeEk was die afgelope tyd betrokke by gesprekke oor die kerk se droom vir sy lidmate. Hoe lyk die ideale lidmaat, was die vraag waaroor daar gedink is, en hoe word hulle gevorm? Watter onsinnige vrae, sal sommiges sê. Lidmate verskil immers van mekaar. Ons kan nie met ’n enkelvoudige beeld van ’n lidmaat werk
Geloofsvorming en gestuurdheid Lees verder
Nelis Janse van RensburgAs daar een ding is wat behoort te gebeur met ’n kerk wat Pinkster vier, is dit dat hy sy vrees sal verloor. Die kontras
In die hart van Paasfees lê Jesus se selfopofferende liefde. Dit is die voorbeeld waarmee Hy sy kerk die wêreld in stuur. Hiervan sing die gebed van Franciskus van Assisi in Lied 284: 1. Laat, Heer, u vrede deur my vloei … / waar haat is laat ek daar u liefde bring. / Laat ek in pyn en smart vertroostend wees / en krag gee deur geloof in U, o Heer. / O Heer, help my om altyd so te leef – / om ander hoër as myself te ag, / ja, om lief te hê – ander bo myself – / en ook eerder te gee as te verwag / Laat, Heer u vrede deur my vloei … / en laat ek hoop gee
Onlangs bestuur ek op ’n Natalse plaaspad, op pad na my goeie vriendin. Orals oor die groen bulte staan daar verskillende soorte bome. Party groot, ander maar klein. Daar staan egter een boom, nie ver van die pad af nie. Hierdie boom is nie juis groot of indrukwekkend nie, maar gooi skadu tot in die
Ons is God se bome wat rusplek gee Lees verder
Nuwe stemmeDie kerk is nou midde in Paastyd. Hemelvaart en Pinkster lê om die draai. Met die oog op Pinkster kyk André Bartlett na ’n skildery wat iets oor hierdie baken op die kerklike kalender sê. Die verhaal van Pinkster wat die uitstorting van die Heilige Gees weergee, speel ’n belangrike rol in die oorgang van die lewenswerk van Jesus
Pinkster skep gemeenskap Lees verder
André BartlerttOp reis deur die era van die Reformasie, moet ons ’n oomblik vertoef by een van die tegnologiese wonders van die tyd. Dit was nie ’n slimfoon of tabletrekenaar nie, maar ’n drukpers. Die uitvinding en ontwikkeling van die drukpers word allerweë as een van die belangrikste gebeure van die Renaissance beskou. Naas die uitvindsel
Die drukpers was ‘God se beste werk’ Lees verder
Reformasie 500Hoe klop die NG Kerk in Namibië se hart oor
In Namibië het daar groter rustigheid gekom Lees verder
Op die kerkstoepDaar is menings in die NG Kerk dat die Algemene
Die NG Kerk: Nuwe struktuur en kultuur Lees verder
Nelis Janse van Rensburg