Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Rubrieke

Emil Nolde se skildery "Pinkster".

Pinkster skep gemeenskap

Die kerk is nou midde in Paastyd. Hemelvaart en Pinkster lê om die draai. Met die oog op Pinkster kyk André Bartlett na ’n skildery wat iets oor hierdie baken op die kerklike kalender sê. Die verhaal van Pinkster wat die uitstorting van die Heilige Gees weergee, speel ’n belangrike rol in die oorgang van die lewenswerk van Jesus […]

Pinkster skep gemeenskap Lees verder

André Bartlertt

Die drukpers was ‘God se beste werk’

Op reis deur die era van die Reformasie, moet ons ’n oomblik vertoef by een van die tegno­logiese wonders van die tyd. Dit was nie ’n slimfoon of tabletrekenaar nie, maar ’n drukpers. Die uitvinding en ontwikkeling van die drukpers word allerweë as een van die belangrikste gebeure van die Renaissance beskou. Naas die uitvindsel

Die drukpers was ‘God se beste werk’ Lees verder

Reformasie 500

Paasfees

”Die Heer het opgestaan. Hy het waarlik opgestaan!” Die graf is leeg. Die Here lewe. So bely die kerk deur die eeue en so bely ons ook opnuut in hierdie Paastyd. Oor die historiese feitelikheid van hierdie opstanding wat die hoeksteen van die Christelike geloof is, is daar in hierdie dae baie twyfelvrae. Sommige daarvan

Paasfees Lees verder

Redakteursbrief

Die Wingerdstok

Wanneer Jesus in Johannes 15 verklaar dat Hy die ware wingerdstok is en dat sy volgelinge die lote is, sien ons iets van die missionale teologie daarin raak. Die lote is geanker in die wingerdstok, maar nie ter wille van die lote self nie. Dít wat die lote uit die win­gerdstok kry, moet deur die

Die Wingerdstok Lees verder

Redakteursbrief

Gestuurdheid vra ’n paradigmaskuif

God stuur sy Seun na die wêreld. Hy stuur ook sy Heilige Gees na sy volgelinge om van hulle ’n beweging te maak in die wêreld. Elke gelowige word so deel van God se sending na die wêreld. So klink die basislyne van die sogenaamde “missionale teologie”. Missionale transformasie beteken dus dat die kerk sy

Gestuurdheid vra ’n paradigmaskuif Lees verder

Gedagtes oor kerkwees

Gee vir tieners ’n rede vir hul bestaan

Ons ken die statistieke – tieners is anders. Na belydenisaflegging sien ons hulle eers weer met hulle troue, vlugtig, en dan weer met die eerste dopeling, en miskien dan as boetie en sussie moet kategese begin. “Die jongmense van vandag ken nie meer die Bybel nie” en “hulle is permanent aan hulle foon geplak” is

Gee vir tieners ’n rede vir hul bestaan Lees verder

Nuwe stemme
Janet Brooks Gerloff se skildery “Onderweg na Emmaus”.

Onderweg na Emmaus

Met Opstanding-sondag wat aan die einde van die Lydenstyd wag, bespreek André Bartlett ’n skildery oor die Emmausgangers. Een van die opstandingsverhale wat deur die eeue die aandag van vele kunstenaars geboei het, is dié van die twee dissipels van Jesus wat op die Sondag van die Opstanding op reis is van Jerusalem na die

Onderweg na Emmaus Lees verder

André Bartlertt

Die minste

In ’n diep verdeelde gemeenskap waar rasse- en ander spanning dikwels hoog loop, rus daar ’n besondere onus op Christene om God se boodskap van versoening uit te dra. Maar hoe leef ons as versoeners in  ’n gepolariseerde wêreld? ’n Sleutel wat die Here Jesus self vir sy volgelinge gee, is om die minste te

Die minste Lees verder

Redakteursbrief

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top