“Pas op, hier kom die NG Kerk!”
Johan van der Merwe Die mense van Suid-Afrika verskeur mekaar omdat hulle kwaad is! Kwaad oor die verlede, kwaad oor wat tans aan die gebeur is en miskien sommer reeds irrasioneel kwaad vir die toekoms ook. In hierdie woedende samelewing is een van die grootste uitdagings aan die NG Kerk om nie sy roeping tot […]
“Pas op, hier kom die NG Kerk!” Lees verder
Johan van der Merwe