Gemeentes sonder predikante is niks nuuts nie
Meer en meer kleiner gemeentes kan nie meer predikante bekostig nie. Die vraag word hard en selfs verwytend gevra: “Wat doen die kerk daaraan?” So asof geestelike werk in ’n gemeenskap stop die oomblik wanneer die laaste predikant vertrek. Terwyl daar in vergaderings gepraat word en naarstigtelik na oplossings gesoek word, kan die geskiedenis van […]
Gemeentes sonder predikante is niks nuuts nie Lees verder
Johan van der Merwe