Vakatures

NG GEMEENTE KIMBERLEY-HARMONIE

VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR (VAKATURE B) Kimberley-Harmonie het ’n vakature vir ’n dinamiese voltydse leraar (Vakature B) met die fokus op die jeug en jong lidmate. SLUITINGSDATUM: 15 Julie 2022. DATUM…

NG GEMEENTE KIMBERLEY-HARMONIE

VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR (VAKATURE A) Kimberley-Harmonie het ’n vakature vir ’n dinamiese voltydse leraar (Vakature A) met die vermoë om deur sy voorbeeld en toewyding die gemeente te lei. SLUITINGSDATUM:…

NG PORTERVILLE

Vakature: Voltydse leraar Termyn: Onbepaald. Sluitingsdatum: 15 Junie 2022, 12:00. Gemeenteprofiel: Porterville is ’n plattelandse dorp geleë in die Swartland, in die Wes-Kaap. Die gemeente bedien tans 1 000 belydende…

NG UNIVERSITEITSOORD

VAKATURE – STUDENTELERAAR Sluitingsdatum vir aansoeke: Vrydag 15 Julie 2022. Gemeenteprofiel Universiteitsoord is ’n gemeente wat bely dat God mense liefhet en dat die Here alle mense in liefde en…

NG KRAAIFONTEIN-DIE PARKE

VAKATURE: VOLTYDSE PREDIKANT Aansoeke sluit op Woensdag 20 Julie om 18:00. Parke-gemeente nooi hiermee belangstellendes wat geroepe voel om deel te word van ’n gemeente wat probeer om ’n uitdagende…

NG HARTEBEESTFONTEIN

VAKATURE: Voltydse leraarspos SLUITINGSDATUM: 15 Augustus 2022. Gemeenteprofiel: NG Gemeente Hartebeestfontein is ’n plattelandse gemeente in Hartbeestfontein, Noordwes, ±27 km vanaf Klerksdorp. Ons het tans 368 belydende lidmate en 76…

NG GEMEENTE ALBERTINIA

VAKATURE: VOLTYDSE BEDIENAAR VAN DIE WOORD SLUITINGSDATUM: 17 JUNIE 2022 OM 12:00. GEMEENTEPROFIEL: Albertinia is ’n plattelandse gemeente in die Suid-Kaap met 808 belydende en 141 dooplidmate. Geografies bestaan die…

NG Gemeente Montagu: Medeleraar/Diensleraar met ’n fokus op Familie- en Jeugbediening

NG GEMEENTE MONTAGU Vakature: Medeleraar/Diensleraar met ’n fokus op Familie- en Jeugbediening (Voltydse pos) Sluitingsdatum: 17 Junie 2022. Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir…

NG Kerk Philippolis: Leraar – Bepaalde / Deeltydse leraarspos

NG KERK PHILIPPOLIS VAKATURE: LERAAR – BEPAALDE/DEELTYDSE LERAARSPOS (ONDERHANDELBAAR) Die gemeente van Philippolis is geleë in die Suid-Vrystaat, 180 km vanaf Bloemfontein en 60 km vanaf Trompsburg. Ons is ’n…

NG Goedgegun: Leraar

NG GOEDGEGUN Die kerkraad van GOEDGEGUN GEMEENTE wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. VAKATURE: LERAAR Sluitingsdatum: 22 Junie 2022. Dienstermyn: 5 Jaar. Gemeenteprofiel: 4 BESOEKPUNTE – MANZINI…

NG KLOOFENDAL

Vakature: Pastorale hulp (Vastetermynkontrak) met opdrag ‘Jeugbediening’ Sluitingsdatum: 31 Mei 2022. In biddende afhanklikheid van die Here stel ons die pos aan belangstellende persone met die nodige kwalifikasies/vaardighede bekend. Gemeenteprofiel:…

NG KOEDOESKOP (Noordelike Sinode)

VAKATURE: VASTETERMYNLERAAR SLUITINGSDATUM: 31 MEI 2022. Koedoeskop is ’n plattelandse gemeente geleë in Limpopo, ±100 km vanaf Brits en 40 km vanaf Thabazimbi. Die gemeente bedien tans 354 belydende lidmate.…

NG GEMEENTE DEALESVILLE

Vakature: Leraar Sluitingsdatum: 27 Mei 2022. Gemeenteprofiel: Dealesville is ’n plattelandse gemeente in die Vrystaat met sowat 180 belydende lidmate en 60 dooplidmate. Dealesville is 70 km vanaf Bloemfontein. Dealesville…

NG Gemeente Jacobsdal (Vrystaat)

VAKATURE: VOLTYDSE GEMEENTELERAAR SLUITINGSDATUM: 31 Mei 2022 om 12:00. In biddende afhanklikheid nooi die NG GemeenteJacobsdal alle gelegitimeerde  predikante en proponente in die NG Kerk om aansoek te doen vir…

NG Gemeente Ladismith (Wes-Kaap)

Vakature: Voltydse leraar Termyn: Onbepaald. Sluitingsdatum: 13 Mei 2022. Gemeenteprofiel: Ladismith is ’n plattelandse dorp geleë in die Klein-Karoo, in die Wes-Kaap. Die gemeente bedien tans 444 belydende lidmate en…

NG Gemeente Kalkrand (Namibië)

Die kerkraad van NG gemeente Kalkrand (Namibië) wag in afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die onderstaande pos. VAKATURE: TERMYNBEPAALDE LERAARSPOS Sluitingsdatum: 7 Junie 2022. Gemeenteprofiel: Kalkrand is ’n…