WATTER SOORT HOUE MAAK ‘N VERSKIL?
Elke afslaan, set- en dryfhou help ons om kwesbare kinders en gesinne te beskerm, en vir hulle die veiligheid, sorg en hoop te gee wat hulle verdien.
Datum: 10 Mei 2025
Baan: Soutpansberg Gholfklub
Afslaan vanaf 07:00
Inskrywingsfooi: R3 000 per 4-bal (aandete ingesluit)
Borg ‘n Putjie: R1 000
Kontak:
Ronel van der Schyff: 079 266 7130
Chantel Steyn: 083 399 5676
Vul die bestemming se URL in
Of skakel in by die huidige inhoud