CMR Noord – Damesoggend

CMR Noord Damestee: Die lewe is nie ’n reguit lyn nie
Die lewe neem ons selde op ’n reguit pad. Soms bring dit vreugde, soms uitdagings, maar dikwels ook onverwagte nuwe begin. Kom na ’n inspirerende High Tea waar aangrypende verhale van hoop, musiek, humor en samesyn jou sal herinner dat selfs die kronkels van die lewe betekenis kan hê.

Bespreek via Quicket. Skakel: https://qkt.io/CMRNDamestee

Gebeurtenis plakkaat
Konnekteer met
Gebeurtenis besonderhede
Begin
September 5, 2026 9:00 am
Eindig
September 5, 2026 1:00 pm
Provinsie
Gauteng
Waar gebeurtenis plaasvind
NG Kerk Stellastraat, Stellastraat 158, Waterkloof
Toegangsfooi
R350 pp
Gemeente/sinode/organisasie
Naam van organiseerder
Mandy de Ridder
Organiseerder e-pos
marketing@cmrn.co.za
Organiseerder telefoonnommer
0722878323
Scroll to Top